Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

84 on Berthold Alheit

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 55 resensies vir 84 on Berthold Alheit
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Danie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Enkelreisiger

Baie lekker en rustige kuiertjie by die see.

Ek het baie lekker gebly, dis 'n baie mooi plek en die omgewing is veilig. Die tannie hulle is baie gaaf en het vir my gesê ek kan hulle enige tyd kontak as ek probleme het of enige vrae het. Die verblyf was baie bekostigbaar, hoewel in vakansietyd by die see. Wens ek kon langer gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskappie, Danie. Kom asb. weer.

84 on Berthold Alheit
Ray D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste.

Ek kan net verering gee. Pragtige gasvrou. Silwerskoon, agtermekaar verblyf. Het al oor hele wêreld gereis: Rusland, China, Turkye, England, hele Suid-Afrika. Vol nonsens. Dit was die beste, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H
Saam met vriende

Baie aangenaam, Suzette baie behulpsaam.

Als van hoër gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Goeie dag Andrew,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit beteken vir ons baie.

Groete

Suzette

84 on Berthold Alheit
Spekkie B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Spekkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en genoeg ruimte vir twee volwasse mense.

Baie dankie aan Suzette vir netjiese skoon plekkie. Sal beslis weer by julle bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat julle geneem het om 'n resensie te publiseer. Dit is vir ons lekker om positiewe terugvoer te kry en om oulike gaste te huisves.

Tot volgende keer.

84 on Berthold Alheit
Karin V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedkoop, netjies en goed toegerus.

Baie netjiese en volledig toegeruste blyplek teen 'n bilike tarief. Beveel beslis aan met groot vrymoedigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giel P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Rustige, netjiese plek waar jy sommer direk tuis en welkom voel. Lieflike eienaars! Sal die plekkie aanbeveel vir enigiemand. Dankie Suzette, jy is 'n lieflike sagte mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflik uitstekend!

Sal by geen ander plek as by Suzette tuisgaan nie. Dit was voorwaar die wonderlikste verblyf wat ons gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Beste Sonja
Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit geweldig baie. Groete tot ons weer sien.

84 on Berthold Alheit
Joggie R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-ster-verblyf.

Dit was uit die boeke, alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta G

Baie aangenaam.

Dit was vriendelike ontvangs, netjies blyplek, genoeg borde, messe en vurke en als wat jy nodig het. Sal aanbeveel vir medereisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter Johannes M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie lekker, skoon, sonnige woonstel. Dankie, lekker gebly.

Was baie tevrede met die opset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Kom asb weer.

84 on Berthold Alheit
Anna-marie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, toegerus, fantasties.

Baie vriendelik en toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Baie dankie ons waardeer die positiewe terugvoer opreg.

84 on Berthold Alheit
Andre V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Aangename verblyf gewees. Baie privaat, skoon, netjiese eenheid. Baie gawe gasvrou. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons waardeer dit so baie. Kom asb. weer.

84 on Berthold Alheit
Dianah M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dianah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed ingerig.

Dit was 'n plesier om in so 'n lieflike toegeruste en netjiese woonstel te kon tuisgaan. Die diens was vanaf ons bepreking tot en met ons vertrek puik. Sal dit by almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid van Suzette en welkome ontvangs.

Ons het die studio baie geniet. Was baie netjies en skoon toe ons daar aankom en ons het 'n hartlike ontvangs gehad. Dit was groot genoeg vir 2 mense. Ons gaan beslis weer daar bespreek. Omgewing pragtig en rustig gewees. Net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

So baie dankie vir die positiewe resensie, ons waardeer dit opreg. Kom asseblief weer.

84 on Berthold Alheit
Fa C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterend.

Ons het van Suzette persoonlike aandag ontvang wat ons regtig tuis laat voel het en ook die nodige inligting per e-pos en Whatsapp. Pragtige blyplek met alles wat nodig is om ons verblyf suksesvol te laat verloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer regtig die terugvoering. Julle is baie spesiaal.

84 on Berthold Alheit
Elize V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, alles beskikbaar.

Ons is later in die dag hartlik ontvang. Alles wat jy nodig het vir 'n kommervrye vakansie is beskikbaar. Lekker stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmatria M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmatria M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

Awesome. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Baie dankie ek waardeer dit so baie. Kom gou weer.

84 on Berthold Alheit
Alida J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste blyplek in Hartenbos.

Ons eerste keer wat ons in Hartenbos tuis gegaan het was 20 jaar gelede en dit was by hierdie adres. Ons het sedertdien by paar ander plekke tuisgegaan en hierdie plekkie bly maar my no. 1. Drie dinge wat uitstaan van hierdie plekkie is die netheid, die feit dat dit lekker ruim is binne en dan ook die volle DStv-pakket vir die dae wat die weer nie wil saamspeel nie. My man het natuurlik ook die bederfies baie geniet. Sal definitief altyd eers kyk of die adres beskikbaar is wanneer ons Hartenbos toe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Baie dankie. Na 20 jaar was julle nog net so spesiaal soos vroeër. Dit is altyd lekker om positiewe terugvoer te kry. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

84 on Berthold Alheit
Leon V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, safe quiet neighborhood, close to beach and shops.

Everything was perfect, comfortable bed, clean apartment, bright and sunny with a little slash pool downstairs. 5 minute walk and you on the beach, about 1,5 km from a mall with everything you need. Suzette was wonderful, kind and approachable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Thank you for the good words. I appreciate it so much.
You were very easy guests.
Hope to receive you back soon.

84 on Berthold Alheit
Thea G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is 'n netjies, lekker ruim woonstel vir twee.

Sal die woonstel vir enige persoon aanbeveel. Lekker ruim vir twee persone en netjies met al die nodige tariewe en lekker naby die see. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Baie dankie Thea, julle was wonderlike gaste.

84 on Berthold Alheit
Magnus W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magnus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Beste vakansieverblyf ooit. Perfekte ligging. Naby winkelsentrums en loopafstand na die strand. Baie mooi, netjiese, skoon woonstel toegerus met alles wat mens kan nodig hê. Om van gasvryheid nie eers te praat nie. Wanneer jy by 84 on Berthold Alheit arriveer voel jy sommer dadelik tuis. Veilige onderdak parkering. Sal met 'n geruste hart vir enige een aanbeveel om hier tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns M
Enkelreisiger

Ontvangs vriendelik, verblyf, skoon, netjies, ten volle toegerus en puik puik waarde vir geld!

Danie en Suzette kan trots voel vir wat hulle hul gaste bied! Blyplek skoon, ten volle toegerus, puik geleë! Absoluut waarde vir geld - sal dit hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Igna J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en sal vir enige persoon aanbeveel.

Ons wil net vir Suzette baie dankie sê vir haar gasvryheid, vriendelikheid en omgee. Ons het werklik ons tydjie hier geniet. Al die geriewe en nog meer is beskikbaar. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Ons was verwelkom met lekker pakkies koekies asook sjokolade op die bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het gevoel asof ek by my huis is.

Goed georganiseerd en hartlik ontvang. Inhoud baie skoon en al die geriewe was beskikbaar. Televisie het al die kanale aangebied. Lekker braaigeriewe. Sal verseker dit weer gebruik en aanbeveel vir al my kennisse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Kom gerus weer.

Vriendelike groete
Suzette Acker

84 on Berthold Alheit
Liezel V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, waarde vir geld.

Gerieflike woonstel. Goed toegerus met 'n vriendelike, behulpsame gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit beteken vir ons baie. Ons waardeer dit opreg. Kom asb weer.

Groete,
Suzette

84 on Berthold Alheit
Johan H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie goeie en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reynhardt E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynhardt E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter lekker gebly en wou nie ry nie.

Suzette is 'n baie gawe vrou. Sy het mooi na ons gekyk en reëlings was goed getref. Sal enige tyd teruggaan! Baie netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Beste Reynhardt

Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om terugvoer te gee - en sulke positiewe terugvoer is 'n riem onder die hart. Dit was 'n voorreg om sulke oulike gaste te akkommodeer. Bly julle het die tydjie geniet. Kom gerus weer!

84 on Berthold Alheit
Hanlie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Customer service was outstanding.

This is a fabulous place to stay at. The owners are very friendly and helpful. The studio is small but very well equipped and very clean. We will definitely book there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Beste Altus
Ons waardeer opreg dat ons gaste die moeite doen om terugvoer te gee. Dit is al manier hoe ons weet wat hulle van hou en waaraan ons nog kan werk. Ons wil baie graag 'n goeie standaard hê en verseker dat hulle weer van ons akkommodasie gebruik sal maak. Julle was baie oulike gaste en ons hoop om julle gou weer te sien. Dankie vir die terugvoer weereens.
Groete
Suzette

84 on Berthold Alheit
Johan D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige verblyf in 'n netjiese en veilige omgewing.

Suzette Acker is 'n omgee gasvrou met 'n aangename en vriendelike persoonlikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Beste Johan

Baie dankie dat julle die moeite doen om terugvoer te gee oor die verblyf. Dit is vir ons belangrik om te weet waar daar leemtes is. 'n Goeie standaard is vir ons belangrik. Dit is deur julle goeie terugvoer dat ons verseker kan wees om weer in die toekoms gaste te hê - mense lees graag terugvoer van gaste.
Kom span asb weer uit - julle was baie oulik.
Vriendelike groete
Suzette

84 on Berthold Alheit
Magnus W - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magnus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker!

Ons sal 84 on Berthold Alheit aan enige iemand aanbeveel. Alles was perfek. Met die instrapslag het ons geweet dat ons elke jaar weer hier gaan bly. Die eienaars is ongelooflik gasvry, vriendelik en behulpsaam. Die woonstel is baie mooi en netjies en toegerus met alles wat jy nodig kan hê. Die strand is binne loopafstand en winkelsentrums is ook baie naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Ons is baie bly dat julle die tydjie geniet het en die verblyf goed was. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste ten eerstens lekker slaap en dat dit vir hulle gerieflik is. Ek waardeer ieder en elk se terugvoer, want dit is die enigste manier om 'n goeie standaard te handhaaf en te verbeter. Julle was baie oulike gaste. Kom asseblief gerus wees.

84 on Berthold Alheit
Ronel V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met vriende

Stil, netjies en waarde vir geld met vriendelike ontvangs.

Suzette se innemende geaardheid het ons tuis laat voel. Die studio-gedeelte is klein, maar waarde vir geld veral omdat daar nie lawaai is nie en maklik toeganklik is. Sal graag weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Met sulke oulike gaste was dit net 'n plesier om julle te ontmoet en huisves.

84 on Berthold Alheit
Barend E - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike plek na ons hart met vriendelike eienaar en waarde vir geld.

Baie lekker netjiese en skoon plek en ligging is ideaal. Suzette is 'n baie vriendelikke, aangename persoon. Sal beslis weer daar bly as dit beskikbaar is. Baie dankie, Suzette.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom asseblief weer.
Groete
Suzette

84 on Berthold Alheit
Anne H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie netjies en rustig.

Die badkamer was bietjie klein, en daar is geen veilige parkering vir jou voertuig nie. Die braaigeriewe is buite, ons sou dit graag onderdak of meer privaat wou gehad het. Verder was die mense baie vriendelik en gasvry. Ek dink persoonlik as die eienaars net die balkon groter maak, sal die plekkie baie oulik wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H
Besigheidsreis

Gasvryheid was ongelooflik! Verblyf baie skoon, baie higiënies en fantasties ingerig.

Vir seker sal ek weer daar tuisgaan en definitief dit vir mense aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Baie bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Suzette

84 on Berthold Alheit
Karel M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker blyplek en uitstekende waarde vir geld.

Ons het baie lekker hier gebly! Die plek is baie gerieflik en netjies met al die geriewe in wat mens wil hê.Die gasvrou, Suzette het ook baie seker gemaak dat alles in orde en ons gelukkig was. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit so baie. Kom asb. weer.

84 on Berthold Alheit
Delano M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delano M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit is 'n baie lekker plekkie. Lekker stil omgewing en naby die strand. Lekker vol pakket DStv ook. Nie soos ander plekke wat net 'n paar kanale het nie Baie vriendelike eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Baie dankie Delano

Waardeer so baie - julle was oulike gaste. Kom asb weer.

84 on Berthold Alheit
Barry E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barry E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis.

Baie dankie vir 'n welkome, vriendelike en gasvrye verwelkoming. 'n Mens het sommer tuis gevoel met die intrapslag. Baie dankie vir al die bederfies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie - waardeer dit so baie. Julle was sulke oulike gaste - maklik om vir julle goed te wees. Kom asb weer.

84 on Berthold Alheit
Michelle B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Gesin met klein kinders

Absoluut heerlik!

Berthold Alheit 84 is 'n netjiese, ruim eenheid. Dit het gevoel soos my huis. Die gasvryheid is nie vergelykbaar met enige plekkie waar ons al gebly het nie. Ek sal enige tyd weer daar inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

84 on Berthold Alheit se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap en terugvoer. Ek waardeer dit baie. Kom asb weer.

Groete
Suzette

84 on Berthold Alheit
Adri B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het beslis baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly en die kommunikasie per sms'e was baie professioneel. Die woonstel is goed toegerus met alle daaglikse behoeftes en DStv was bonus. Die woonstel was baie netjies en skoon en is in 'n stil woonbuurt. Die woonsteleienaar was in SMS-kontak met aanwysing om plek te kry en het ons persoonlik ook kom verwelkom. Daar is DStv in die woonstel wat my man baie waardeer het vir rugbykyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het is beskikbaar in die woonstel. Woonstel is skoon en netjies.

Ons het ons verblyf by 84 Berthold Alheit vreeslik geniet en sal enige tyd weer bespreek. Gasvrou is vreeslik vriendelik en 'n kind van God. Woonstel het alles beskikbaar wat mens nodig het en as jy iets kort dan kan jy maar die vrymoedigheid hê om daarvoor te vra. Ons verwys graag mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het woonstel baie geniet! Was uiters tevrede.

Dit was netjies, skoon en alles goed georganiseerd. Eienaar het uit haar pad gegaan om dit so aangenaam as moontlik te maak. Sal verseker weer daar bly. Kry volpunte. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, groot, netjies en perfek geleë.

Baie groot kombuis met alles wat jy nodig kan kry. Die beddens is van goeie kwaliteit en slaap baie lekker. Loopafstand vanaf die strand en dan is die ligging perfek. Die Punt en alles is nie ver weg nie. Die Mall en ander plekke slegs 3 km weg. Baie privaat. Dit is die beste plek waar ek al ooit in my lewe tuisgegaan het op vakansie vir die prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter W - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike stil omgewing.

Bakgat, bekostigbare plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Truida C - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truida C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en veilige area, lekker staproetes langs die see.

Skoon en veilige strand binne loopafstand van die huis, interresante winkels. Uiters vriendelike eienaar, baie netjiese plek, alles wat jy nodig het. Wonderlike seekosrestaurante op die Mosselbaai-seefront. Sal die plek vir almal aanbeveel! Het net 4 nagte oorgeslaap, maar sal graag langer wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Athol C - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Athol C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Ek kon nie beter gekies het nie. Alles was daar en reg en die behandeling wat ons gekry het was 12 uit 10. Weereens dankie aan Suzette. Jy sien my weer. Sal dit aanbeveel vir almal wat wil rustig kuier en waarde vir hulle geld wil hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very well equiped apartment with lovely friendly owner

Suzette actually came out to meet us when we had trouble finding the place and was very welcoming and helpful. The apartment was clean and very well equiped. Access is by an external staircase which might be a problem for some.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johaline S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johaline S
Gesin met klein kinders

Baie netjiese plekkie vir 'n lekker kuiertjie en wegbreek .

Ons het baie lekker gebly. Die gasvryheid was baie goed, die plekkie was bitter netjies en het alles waaraan 'n mens aan kan dink beskikbaar. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en sal beslis weer die plekkie gebruik in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful Stay with everything so clean and beautiful.Thanks to Suzette for her friendliness. We will recommend this to anyone.

We had a wonderful stay and would recommend this to anyone.This is absolute a gem in Hartenbos. Thanks to Suzette for her stunning personality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda E - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was vriendelik ontvang en deurentyd het ons privaatheid gehad. Die plekkie was netjies en het alles in wat ons nodig gehad het.

Die woonstel is regtig naby alles geleë. Ons moes tussen Mosselbaai se Dias-strand en die ATKV Oord in Hartenbos ry met die matriekmeisies en ons het dit nie eers gevoel nie. Dit was 'n lekker ontspanne vakansie met lekker eetplekkies en baie vir die oog om te sien. Ons het dit regtig baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het regtig baie lekker gebly.

Dit was rustig en baie huislik. Dit is naby die strand en winkels en daar is baie om te doen in die omtrek. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leah G - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leah G
Saam met vriende

Dit was 'n baie aangename tyd hier.

Die woonplek is baie netjies en goed toegerus met alles op die regte plek. Die gasvrou laat jou tuis voel - ons wou amper nie terugkeer nie. Dis geleë naby die see en sy mooi strande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda C - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C

Baie netjiese, oulike plek.

Die eienaars is baie gaaf, ek sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jack R - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons stoutste verwagtinge is oortref.

Die woonstel is uitstekend toegerus, ruim en besonder netjies met pragtige dekor. Die rustigheid van die omgewing was soos salf vir 'n mens se siel en veilig om te gaan stap. Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons met die onbegonne taak te help om, oor Paasnaweek, alternatiewe blyplek te vind toe dit duidelik word ons sal nog drie aande moet oorslaap. (Ons het 'n familielid hospitaal toe gebring vir 'n operasie en moes wag vir sy ontslag). Wat 'n lieflike egpaar! Sal definitief weer van LekkeSlaap, en 84 Berthold Alheit spesifiek, gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacky S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic!

The place is fantastic. The hosts is fantastic and they made us feel welcome. I will recommend the place to anyone of my friends and family and I will definitely stay there again when we go to Mosselbay or Hartenbos. Please convey my appreciation to Suzette and her husband.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best place ever!

Our stay was wonderful. We enjoyed every moment. Suzette is a wonderful persone. The place is neat and fully equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berthold Alheit-straat 84, Bayview, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmYzdiNTc3LWViM2QtNGUyNy1hNmU3LTQ5YTNhZjMxMGU2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 84 Berthold Alheit Street Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.137206 22.108837
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem