85 Cest Si Bon

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

85 Cest Si Bon is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Shelly Beach. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand en 'n entjie se ry vanaf besienswaardighede aan die Suidkus.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Daar is 'n dubbelslaapbank vir die vyfde en sesde gas.

Die kombuis het basiese toebehore soos 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof en oond. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met braaigeriewe. Die oord het 'n groot gemeenskaplike swembad en daar is 'n aangewese enkelmotorhuis.

85 Cest Si Bon is 3 km vanaf South Coast Mall, 2 km vanaf Shelly Centre en 9 km vanaf Margate se hoofswemstrand.

Slaapplek

'n Bespreking by 85 Cest Si Bon sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 85 Cest Si Bon gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]