Thompsonsbaai Akkommodasie by 86 Ilala HL188 | LekkeSlaap
+11

86 Ilala HL188

Selfsorg
  • Vanaf R2 075 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sicklebush-laan, Simbithi Landgoed, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

86 Ilala HL188 is 'n pragitge selsorgwoonstel vir 8 gaste op die Simbithi Ekolandgoed.

Die ruim woonstel het 4 slaapkamers, 2 badkamer, 'n kombuis en oopplan-leefarea wat na 'n veranda lei. 3 van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed elk en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 2 badkamers met baddens en storte, asook 'n gastetoilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.

Daar is 'n etenstafel binne en buite, asook 'n sitarea met 'n TV wat DStv het.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die Ilala-dam. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar wat direkte toegang tot die eenheid via 'n stel trappe bied.

Simbithi Ekolangoed bied 'n klubhuis, swembad, tennisbane, 'n restaurant, speelgrond vir kinders, 'n 18 putjie-gholfbaan. 24 uur-toegangsekuriteit asook toegang tot die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by 86 Ilala HL188 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Sicklebush-laan, Simbithi Landgoed, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 075
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 075
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 075
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sicklebush-laan, Simbithi Landgoed, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b0d72713569b8a23f9caff352a2b83791c623580ef8db8da693915297d15cc27458ba59998187f1248140538e3fe487be90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 075  per nag (plek vir 8) Sicklebush Lane Simbithi Estate 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.5169625 31.2250669
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za