Thompsonsbaai Akkommodasie by 86 Ilala HL188 | LekkeSlaap
+11

86 Ilala HL188

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 500 administrasiefooi per bespreking.

Belasting en Ekstras

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito gelykstaande aan 1 aand se verblyf word gehef.

Simbithi hef 'n eenmalige fooi vir vingerafdruk-toegang. Dit sluit die eerste vingerafdruk in. Alle vingerafdrukke ná die eerste een sal beskikbaar wees teen R80 per vingerafdruk. 'n Maksimum van 4 vingerafdrukke word per bespreking toegelaat. Dit is met aankoms betaalbaar aan Ballito.net of dit word van jou breekskadedeposito afgetrek.

Sleutels moet by die Ballito.net se hoofkwartiere afgehaal word. Aanwysings na die verblyf sal voorsien word.

Rook is verbode. Toiletpapier, opwasmiddel en swartsakke word met aankoms voorsien.

Linne word voorsien, tensy anders vermeld. Bring asb. jou eie swem- en strandhanddoeke.

Ons aanvaar nie tjeks nie.

Ballito.net behou die reg om plaasvervangers te voorsien vir gelyksoortige verblyf indien die eenheid vir een of ander rede nie beskikbaar is nie.

Ballito.net laat nie studentebesprekings vir gaste onder die ouderdom van 25 sonder toesig toe nie. Ballito.net behou die reg om studente sonder toesig uit te sit.

Die maksimum gaste mag nie die aantal beddens oorskry nie. Indien daar te veel gaste in die eenheid bly, sal 'n 10% fooi gehef word vir die koste per aand vir elke addisionele gas wat vooraf gereël is. Indien dit nie vooraf so gereël word nie, sal die huurders in die geval van oorbesetting uitgesit word en alle gelde wat betaal is, sal verbeur word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 075
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 075
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 075
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sicklebush-laan, Simbithi Landgoed, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b0d72713569b8a23f9caff352a2b83791c623580ef8db8da693915297d15cc27458ba59998187f1248140538e3fe487be90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 075  per nag (plek vir 8) Sicklebush Lane Simbithi Estate 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.5169625 31.2250669
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za