Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

86 on Babiana

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Babiana-straat 86, Langebaan, Myburgh Park, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

86 on Babiana is 'n selfsorghuis wat in die kusdorpie Langebaan aan die Weskus geleë is.

Die huis het 4 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n leefarea en goed toegeruste kombuis. Drie van die kamers beskik elk oor 'n dubbelbed en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Al die badkamers is en suite en toegerus met bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oondjie, tweeplaatstoof en kookgereedskap. Addisionele geriewe sluit 'n binne- en buitebraai, skottelgoedwasser en TV met DStv in. Parkeerplek vir 'n voertuig en klein bootjie is beskikbaar op die perseel.

Gaste kan die omgewing verken en heerlik swem, vlieërplankry, seilplankry, seiljagvaarte onderneem, hengel, gholfspeel en fietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by 86 on Babiana sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir 86 on Babiana
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Babiana-straat 86, Langebaan, Myburgh Park, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 86 on Babiana het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Babiana-straat 86, Langebaan, Myburgh Park, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefb73897c9ef89f43e608dfd5c9d00743e5237b98147d48306727b8571c3dbd1fbb926d89f67c901f168538cefbd283f6aed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 86 Babiana Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.10002 18.04486