Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

86 on Jubilee

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubileestraat 86, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

86 on Jubilee bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n lieflike erfenishuis in 'n rustige woonbuurt in Oudtshoorn. Daar is 'n lieflike tuin waar gaste in die son kan ontspan en die voëllewe geniet.

Die verblyf bestaan uit 2 kothuise van verskillende groottes. Elke kothuis het 'n privaat ingang, veranda/binnehof en toegang tot onderdakparkeerplek. Die tweeslaapkamerkothuis, Lavender, het 'n voorportaal, 2 groot slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is 'n aparte sitarea met 'n enkeldagbed, 'n groot kombuis en badkamer met 'n stort-oor-bad. Spekboom, die ateljeekothuis, het 'n oopplan-leefarea en 'n slaaparea met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n volledige kombuisie en 'n badkamer.

Daar is Weber-braaigeriewe in elke binnehof en nog braaigeriewe in die tuintjie. Gaste het toegang tot onbeperkte WiFi en 'n TV met volledige DStv.

Oudtshoorn is tussen die Swartberge en die Outeniekwaberge geleë en bied verskeie besienswaardighede en doendinge in die nabye omgewing. Dit sluit die Kangogrotte, Cango Wildlife Ranch, volstruisplase, wyn- en olyfplase, meerkatervarings, fietsry- en 4x4-roetes, kunsgalerye en verskeie restaurante in. Oudtshoorn het die ideale ligging sowat 50 minute van George se lughawe, pragtige strande en die skouspelagtige Tuinroete af. Kaapstad is sowat 421 km hiervandaan en Gqeberha (Port Elizabeth) is sowat 373 km hiervandaan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 68 resensies vir 86 on Jubilee
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Jaar gelys 10

Ligging

  • Jubileestraat 86, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink 86 on Jubilee het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubileestraat 86, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85a429bab3ff72ef7d38db31744d63a529ffc45aee20c6914ffb99ceec4610816088fca3ea442aaecfe227d55c34ac377423?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 86 Jubilee Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.589008164818 22.211796306993
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem