LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 87 Buitekring Gaste Akkommodasie | LekkeSlaap
+7

87 Buitekring Gaste Akkommodasie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekringweg 87, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

87 Buitekring Gaste Akkommodasie is 'n privaat eenheid vir 2 gaste in Dalsig, Stellenbosch.

Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie het 'n SnappyChef-stoof, 'n mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware. Verder het die eenheid 'n TV en WiFi. Rook is verbode.

Gaste het toegang tot die swembad en onderdakparkeerplek. Let daarop dat die eenheid nie braaigeriewe het nie en dat die eienaar op die perseel woon.

87 Buitekring Gaste Akkommodasie is net 2 km van die middedorp af. Stellenbosch bied allerlei wynlandgoedere en -kelders, asook doendinge soos bergfietsroetes, voetslaan en verskeie besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by 87 Buitekring Gaste Akkommodasie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir 87 Buitekring Gaste Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Buitekringweg 87, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 87 Buitekring Gaste Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekringweg 87, Dalsig, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbXLIOO0ifSwLmqs496jn1lLovgoUF7WbqXmwPOdCSApzWUpPVO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 87 Buitekring Road Dalsig 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.951849 18.857629
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!