Centurion Akkommodasie by 87 El de Vino Apartment | LekkeSlaap
+18
+18

87 El de Vino Apartment

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 250 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sullivanstraat 246, Die hoewes, Centurion, 0144, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

87 El de Vino Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Die Hoewes, Centurion. Die kompleks is naby winkels, restaurante en die Centurion Gautrain-stasie.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea in die oopplan-woonstel bestaan uit 'n etenstafel en stoele, 'n sitkamer en 'n TV.

Die kompleks is slegs 400 m van Junction Crossing Mall, met sy restaurante, OTM's, 'n Dischem Apteek en 'n Pick n Pay af. Die Unitas-hospitaal is 2 km weg en die middestad van Pretoria is 12,1 km. Die ligging bied toegang tot groot snelweë. Hierdie woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Slaapplek

’n Bespreking by 87 El de Vino Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir 87 El de Vino Apartment
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Sullivanstraat 246, Die hoewes, Centurion, 0144, Gauteng
  • Gaste dink 87 El de Vino Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (vir 4 persone)

Sien meer verblyf in

Centurion Gauteng
Vanaf R1 250
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sullivanstraat 246, Die hoewes, Centurion, 0144, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATlftzIA6ZPaR40m1vPtmyjcBX3I6qno6EY6HAnVeVFrYyAF6EU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 4 persone) 2 5 1 5 246 Sullivan Street Die hoewes 0144 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.842901793433 28.186314139534
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za