87 on Park

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

87 on Park is 'n pragtige vakansiehuis in die gewilde vakansieoord, Gansbaai, op die suidkus van die Wes-Kaap. Die dorp se natuurskoon, matige klimaat, buitelug-doendinge, blommeryk en afstand vanaf Kaapstad maak dit die ideale basis om die Kaapse Overberg te verken.

Dié volledige gemeubileerde woonstel is op die derde verdieping en beskik oor 4 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 3 kamers het 'n see-uitsig. Die slaapkamers deel 2 badkamers wat elk toegerus is met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, ingeboude oond, mikrogolfoond en kookgeriewe. Die oopplan-sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV en lei na 'n balkon met braaigeriewe en 'n sitarea.

Doendinge in die omgewing sluit in haaihokduik, swem, bootvaart, voetslaan, branderplankry, hengel en kajakvaart.

Slaapplek

'n Bespreking by 87 on Park sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 87 On Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za