88 JVR

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 20 % af

Kry 20% af. Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

88 JVR is 'n ruim selfsorghuis in Oudtshoorn wat gemaklik ingerig is om slaapplek aan 6 gaste te bied.

Die huis het 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. In 2 van die slaapkamers is daar koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Twee van die slaapkamers het en suite-badkamers met storte en die derde badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe, sowel as 'n opwaskamer met 'n wasmasjien. Gaste kan hul etes by die etenstafel of in die sitkamer voor die TV met DStv en 'n DVD-speler nuttig. WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Die huis bied toegang tot 'n stoep en die tuin het 'n swembad met 'n veiligheidsnet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens, sowel as 'n nutsman, is tussen 07:00 en 18:00 beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 88 JVR sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 88 JVR gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 R1 280 per nag (plek vir 6)

Kry 20% af. Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]