Bela-Bela Akkommodasie by 88 Zebula | LekkeSlaap
+50

88 Zebula

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534 Bela Bela, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

88 Zebula is 'n selfsorg-vakansiehuis op die Zebula Gholflandgoed en Spa. Zebula bied 'n 5-ster-gholflandgoed, 'n natuurreservaat en 'n pamperlangsentrum op 1600-hektaar van Afrika-bosveld in die skadu van die Waterberge.

Dié pragtige huis het 4 en suite-slaapkamers met lugversorging en slaapplek vir 8 volwassenes en 8 kinders. Elke kamer het 'n klein solder wat ideaal is vir kinders onder 12 jaar, siende dat die solder met 'n klein leer bereik word wat geskik is vir kinders.

Die ruim onderste verdieping het 'n sitkamer, eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis met al die nodige kookgerei, sowel as potte, panne, eetgerei en breekware. Die boonste verdieping het 'n fantastiese uitsig vanaf die terras. Buite is 'n groot stoep met 'n ingeboude braai, boma en 'n Jacuzzi.

Die huis spog met 'n swembad en 'n opelugboma en vuurput. 'n Skoonmaakdiens is ingesluit, maar openbare vakansiedae is uitgesluit.

Slaapplek

’n Bespreking by 88 Zebula sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKindermatras vir 1
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKinderbank vir 1
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKinderbank vir 1
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir 88 Zebula
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Plaas 534 Bela Bela, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink 88 Zebula het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534 Bela Bela, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjtvgTXEtaU7WRGiuog74y4g4z5KBKFfHWYVqb7YVdIFHqTFS8T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 000  per nag (plek vir 16) 1 5 1 4 Farm 534 Bela Bela Bela Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.76499198218 27.949921468123
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za