Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

89 Shore Road

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shore-weg 89, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

89 Shore Road is ’n selfsorghuis by die Krommeriviermonding in St Fracisbaai. Die huis is 100 m van die kanale en see af.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan ’n familie van 10 en het 5 en suite-slaapkamers wat op die boonste verdieping geleë is en met ’n pragtige uitsig spog. Die hoof-, derde en vyfde slaapkamer het elk ’n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die vierde kamer het ’n koninggrootte-bed.

Onderste verdieping: die kombuis is goed toegerus met alle nodige toebehore. Die leefarea langsaan het ’n etenstafel met sitplek vir 10 en die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale en ’n kaggel. Die leefarea lei na die onderdak-kuierarea wat ook ’n swembad het.

Veilige parkeerplek is op die perseel vir 2 voertuie beskikbaar, sowel as ander parkeerplek op die perseel vir ekstra voertuie. 89 Shore Road is sowat 3 km vanaf St Francisbaai Gholfklub, ’n paar restaurante en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by 89 Shore Road sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Shore-weg 89, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shore-weg 89, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyLFBQA4f9wLxXdFz5rm7yACInWkzHkiU26NTB5Uw3vUnITxeQ1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10) 89 Shore Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.146743304959 24.838270391953