9 @ Vanderschyff
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Schyff-straat 9, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
9 @ Vanderschyff bied gerieflike verblyf in die boomryke Annlin in Pretoria.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed . Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak, bad en 'n aparte toilet.
Die kombuis is met ’n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Etes kan by die etenstafel met plek vir 4 geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan. Daar is Open View in die sitarea.
Gaste kan in die tropiese tuin ontspan en parkeerplek word voorsien. Twee van hierdie parkeerareas is onderdak. 'n Draagbare braai is onder by sitarea buite beskikbaar.
Gaste het toegang tot ’n stoep met ’n vrystaande braaier en ’n swembad. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is onderdakparkeerplek.
9 @ Vanderschyff is 1,5 km van die Wonderboom Junction-winkelsentrum en Wonderboom-natuurreservaat geleë, 5 km van die Life Eugene Marais-hospitaal en 6,5 km van die Kolonnade-winkelsentrum en Netcare Montana-hospitaal af.
Slaapplek
’n Bespreking by 9 @ Vanderschyff sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Opsomming van Resensie
Ligging
- Van Der Schyff-straat 9, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink 9 @ Vanderschyff het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pretoria Pretoria-Oos Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Schyff-straat 9, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom