Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 @ Vanderschyff

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Schyff-straat 9, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

9 @ Vanderschyff bied gerieflike verblyf in die boomryke Annlin in Pretoria.

Dié eenheid is op die grondvedieping en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed. Gaste het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak en 'n aparte toilet. Dié eenheid het 'n uitsig oor die tuin.

Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met 'n TV met OpenView.

Gaste kan in die tropiese tuin ontspan. Parkeerplek word voorsien en 2 van die parkeerareas is onderdak. Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n vrystaande braai en 'n swembad. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

9 @ Vanderschyff is 1,5 km van die Wonderboom Junction-winkelsentrum en Wonderboom-natuurreservaat geleë, 5 km van die Life Eugene Marais-hospitaal en 6,5 km van die Kolonnade-winkelsentrum en Netcare Montana-hospitaal af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir 9 @ Vanderschyff
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Lenta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Jaar gelys 4

Ligging

  • Van Der Schyff-straat 9, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink 9 @ Vanderschyff het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Schyff-straat 9, Annlin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA995aecbda3576d0d7cd7d74f4de48b2e17208277cf6dce8041eaf6c6f14c4b54b956596f09571349d0c0793d5f5bb234bef3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 9 Van Der Schyff Street Annlin 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.687691 28.194686
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem