9 Aruba
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 72, Aruba 9, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 6
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
9 Aruba is 'n ruim selfsorgwoonstel met 'n pragtige see-uitsig en slaapplek vir 6 gaste.
Die woonstel het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die kamers het elk 'n koningingrootte-bed waarvan die een ekstra lank is. Een van die badkamers het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en maaltye kan by die etenstafel of ontbyttoonbank geniet word. Daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die sitarea het 'n TV met DStv, gratis WiFi en Netflix, en bied toegang tot 'n groot stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die see.
Parkeerplek is beskikbaar in die motorhuis en daar is ekstra parkeerplek vir 2 voertuie. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad.
9 Aruba is 650 m van Thompson's Beach en die getypoel af en 3 km van Ballito se mall en leefstylsentrum met sy winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by 9 Aruba sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Ocean-rylaan 72, Aruba 9, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 72, Aruba 9, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 6