LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 9 Bee | LekkeSlaap
+16

9 Bee

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir 9 Bee
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Claudia D - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, vriendelike diens, rustig en gemaklik.

'n Rustige en veilige plekkie met baie vriendelike en behulpsame eienaars. Plekkie was pragtig skoon en netjies. Hulle maak seker dat alles gemaklik is vir die wat daar oorbly. Sal vir seker weer daar oornag.

Yvonne N - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, skoon en gemaklike kamer.

In 'n stil woonbuurt, maklike toegang, veilige parkering en baie vriendelike diens. Alles wat ons nodig gehad het. Baie lekke gebly, dankie.

9 Bee se terugvoer

Baie dankie Yvonne vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Travel and stay safe Brian n Heila.

9 Bee
Wynand J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Veilig, rustig en gasvry is wat ek ervaar het dankie.

9 Bee se terugvoer

Baie dankie Wynand. Jy is altyd welkom by ons.

9 Bee
Helene B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B
Enkelreisiger

Netjiese, bekostigbare verblyf.

Brian het soveel moeite gedoen om my welkom te laat voel en moeite gedoen met klein goedjies. Ek sal beslis weer gebruik maak van hierdie verblyf.

9 Bee se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. I appreciate very much.
Please come back again.

9 Bee
Vanaf
R630
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R630
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R630
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbosstraat 9B, Flimieda, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA388dbdf1cfc86d5bc007badb64e7e00e60129ebfaa6e3ab05ae5de29e88070776a8fbc3ba63b70e51c494692540bb6e88f0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630  per nag, vir 3 mense 4 5 1 5 9B Suikerbos Street Flimieda 2571 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.839150967087 26.657107566337
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem