9 Bronze Beach
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonrylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
9 Bronze Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n tweeslaapkamerwoonstel met ‘n lieflike see-uitsig. Dis in die Bronze Beach-kuskompleks in Umhlanga.
Dié woonstel beskik oor 2 kamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad en toilet. Dié kamer lei na ‘n balkon met ‘n see-uitsig. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het ‘n stort en ‘n toilet.
Die woonstel het ook ‘n oopplan-kombuis en -leefarea wat lei na ‘n balkon met ‘n see-uitsig. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die sitarea het ‘n TV met DStv. Gratis WiFi en plafonwaaiers is beskikbaar.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Daar is parkeerplek agter ‘n hek en motorhuise vir kleiner voertuie.
Daar is 'n swemstrand met lewensredders voor die kompleks en die hoofswemstrand is net 100 m teen die promenade af.
Slaapplek
’n Bespreking by 9 Bronze Beach sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Lagoonrylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 9 Bronze Beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonrylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom