LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 9 Coral Tree Place HL140 | LekkeSlaap
+11

9 Coral Tree Place HL140

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ladlau-rylaan, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 575 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

9 Coral Tree Place HL140 is 'n pragtige selfsorg-huis in die gewilde Simbithi Eko Landgoed. Simbithi Ekolandgoed is in 'n natuurlike kus-paradys van 430 hektaar geleë met inheemse plantegroei, luisterryke vleilande en asemrowende uitsigte. Dit is net 30 minute se ry van Durban af en versteek tussen die kusdorpies Ballito en Salt Rock. Dit is ook net 10 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Die landgoed bied ’n klubhuis, speelgrond vir kinders, ’n "executive" 18-putjie-gholfbaan, 24 uur-sekuriteit en toegang tot die strand.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste in 5 slaapkamers, en het 2 badkamers, ’n gastetoilet en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas en ontbytkroeg met stoele. Daar is ook ’n opwasarea met ’n mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die eetarea het ’n etenstafel met sitplek vir 8 en die leefarea beskik oor lugversorging en ’n pool-tafel.

Die huis het ’n privaat swembad en heerlike kuierarea met ’n privaat braai.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Slaapplek

’n Bespreking by 9 Coral Tree Place HL140 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Ladlau-rylaan, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R8 575
per nag (plek vir 10)
Vanaf R8 575
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ladlau-rylaan, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7Qxvuafp7lHEW46WKR44NBLxmHFFFUKh1FfA1iPJRhiA6DN0aD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R8 575  per nag (plek vir 10) Ladlau Drive Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-17:00 09:00 -29.518632949065 31.216014374205
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!