9 Hillweg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

9 Hillweg in die Strand bied gerieflike verblyf aan 'n paartjie of enkelreisiger. Dit is stapafstand vanaf talle winkels, restaurante, die strand en allerlei doendinge.

Die oopplan-selfsorgwoonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is lugversorging, 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, 'n broodrooster, breekware en eetgerei.

Verder het die eenheid 'n heerlike stoep met braaigeriewe.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar wat ruim genoeg is vir 'n groot voertuig.

Slaapplek

'n Bespreking by 9 Hillweg sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 9 Hillweg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]