Zimbali Akkommodasie by 9 Imbali Lakes | LekkeSlaap
+30

9 Imbali Lakes

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Imbali Lakes, Zimbali-kuslandgoed, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

9 Imbali Lakes bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike stylvol gemeubileerde dakwoonstel op die Zimbali-kuslandgoed. Die woonstel beskik oor 'n balkon met 'n uitsig oor die oseaan, meer, woud en die gholfbaan.

Dié woonstel beskik oor 4 en suite-badkamers, 'n oopplan-kombuis, -leefarea en 'n eetarea. Die woonstel is ideaal om te onthaal en het 'n pooltafel en braaigeriewe. Daar is 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 1 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die moderne kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel het ook lugversorging. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis. Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Naby die eiendom is 'n gemeenskaplike randvloei en toegang tot die privaat strand en strandkafee. Die Valley of the Pools is net by die pad af en spog met restaurante wat skemerkelkies en lekker pizza bedien.

Slaapplek

’n Bespreking by 9 Imbali Lakes sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir 9 Imbali Lakes
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Imbali Lakes, Zimbali-kuslandgoed, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 9 Imbali Lakes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Imbali Lakes, Zimbali-kuslandgoed, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6tvzvaZRriuSjgATemzomNkvyCa5k7E6mDKPkEVgPtAW9YpplR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 300  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Imbali Lakes Zimbali Coastal Estate 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.550985866802 31.203331942328
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za