Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Lantra

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompson-straat 1, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

9 Lantra is net 50 m van die strand af in die prentjiemooi kusdorpie die Strand naby Kaapstad geleë is. Die eenheid het 'n berg-uitsig, maar nie 'n see-uitsig nie. Gerieflike selfsorg-akkommodasie word in 'n woonstel op die eerste verdieping aangebied (geen hysbak). Rook is verbode in die eenheid.

Hierdie selfsorgwoonstel bied slaapplek in 2 slaapkamers wat elkeen oor 'n dubbelbed beskik. Daar is ook 'n slaapbank beskikbaar wat vir 2 kinders geskik is. Die badkamer is ingerig met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, stoof, oond, yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. In die sitkamer is daar 'n TV met ’n volle DStv-pakket en 'n binnenshuise braaiplek.

Buite is daar 'n braaiplek vir gaste se gebruik. Daar is ook 'n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig beskikbaar. Sommige groot voertuie pas nie in die motorhuis nie en alternatiewe parkeerplek in die kompleks sal gereël word.

Waterworld Strand, Strand Gholfbaan, Dick Dent Voëlpark, Cheetah Outreach, Triggerfish Brewing en die Strand Plaasmarkie.

Slaapplek

’n Bespreking by 9 Lantra sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 40 resensies vir 9 Lantra
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 277

Jaar gelys 11

Ligging

  • Thompson-straat 1, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink 9 Lantra het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompson-straat 1, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkIzAgalfsJu1FxoGuHU3nFZfV1Jb29qE9ygxoRmaZps4Le439X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 6 mense 40 5 1 5 1 Thompson street Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.10319 18.8168
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem