9 Marine Terrace - HC10

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

9 Marine Terrace - HC10 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n kompleks in die hoofstraat in Hermanus se middedorp geleë is. Dié gewilde vakansiedorp is aan die suidelik kus van die Wes-Kaap en is wêreldbekend vir fantastiese walviskykgeleenthede van die land af en per boot. Die skilderagtige natuur, matige klimaat, buitelug-doendinge, ryk plantegroei en ligging naby Kaapstad maak dié dorp die ideale bestemming as jy die Overberg wil verken.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer is apart en het 'n stort, toilet en wasbak.

Die selfsorgkombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n seekant-balkon met lieflike uitsigte.

Slaapplek

'n Bespreking by 9 Marine Terrace - HC10 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 9 Marine Terrace - HC10 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 725 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za