9 on 12th Avenue - V6

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

9 on 12th Avenue - V6 is 'n selfsorgvakansiehuis in Hermanus. Die huis is ruim en het see- en berg-uitsigte.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en het 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander 4 slaapkamers is op die onderste verdieping en het elk 'n dubbelbed en deel 2 badkamers.

Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas en wasmasjien toegerus. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die huis het ook 'n lieflike vermaakarea met 'n kroeg-area, etenstafel en sitplek. Buite is daar 'n ingeboude braai op 'n beskutte patio.

Slaapplek

'n Bespreking by 9 on 12th Avenue - V6 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 9 On 12th Avenue - V6 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 782 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]