9 on Drommedaris

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

9 on Drommedaris is in Stellenbosch in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Daar is verskeie besienswaardighede, soos die Assegaaibosch Natuurreservaat, Berghuis Museum, De Zalze Gholfklub, Jonkershoek Natuurreservaat en wynplase in die omgewing.

Die selfsorg-verblyf beskik oor 'n oopplan-woonstel met 'n en suite-badkamer, kombuisarea en 'n privaat ingang. Die eenheid beskik oor 'n koninggrootte-bed en of twee enkel beddens en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisarea is toegerus met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is nog geriewe, soos gratis WiFi, TV, DStv, lugversorging en parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Daar is doendinge soos wynproe, fietsry, wandelroetes, bergfietsry en gholf in die area.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 9 On Drommedaris gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za