We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by 9 on Juanita | LekkeSlaap
+47

9 on Juanita

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 133 resensies vir 9 on Juanita
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Barbara S - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige groot tuin met genoeg ruimte om te kan ontspan en net die rustigheid te geniet.

9 on Juanita bied alles wat jy nodig het om te kan ontspan en die natuur te geniet. Die netjiese kamers kyk almal uit op die pragtige tuin, gevul met interessante sithoekies en mooi goedjies, selfs hasies wat jou verwelkom. Alles wat jy benodig word voorsien in die ruim en gemaklike kamer. Heerlike vars linne en vriendelike personeel. Sal beslis weer by julle inloer.

Patricia F - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia F
Gesin met tieners

Very happy with the accommodation.

The apartment was very nicely decorated and clean. The hostess provided very useful information via WhatsApp which assisted us with planning for and enjoying our stay. We enjoyed the boma and Weber facilities. Well located - near enough to shops etc. but far away enough for a peaceful stay.

Lucas J - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, skoon en rustige omgewing. Gaan beslis die plekkie van nou af as my huis weg van die huis gebruik. Naby genoeg aan alle besighede, hospitale, ens.

Die gastehuis is keurig gemeubileerd en laat mens gou welkom (huislik) voel. Die meeste inkopiesentrums, hospitale en besienswaardighede is binne 'n klein radius van die gastehuis af. Baie billike prys om te betaal en beslis waarde vir geld. Die kliëntediens is ongelooflik!

Loraine S - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine S
Besigheidsreis

Gerieflik en goeie ligging.

Hierdie eenheid is super netjies en voldoen aan oorslaap vir 'n kort tydjie.

Yolande L - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande L
Saam met vriende

Puik!

Sal vir seker weer by 9 on Juanita bespreek. Stylvol, skoon, netjies en goed toegerus.

9 on Juanita se terugvoer

Ag, baie, baie dankie, Yolande. Waardeer so baie gaste se terugvoer oor jul ervaring. Alles van die beste vir jou.

9 on Juanita
Jan V - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met tieners

Het verblyf gesoek in Nelspruit vir Mpumalanga Hokkie-uitspele.

Lorraine kon ons help met 'n plekkie vir die paar dae, maar die plekkie het in 'n plek verander. Baie dankie Lorraine. Geen probleme gehad nie, Lorraine is baie behulpsaam. Plek is netjies, skoon en baie gemaklik. Al was dit winter het my seun tog die swembad geniet. Sien uit na die volgende sport byeenkoms en hopelik kry ek weer plek by 9 on Juanita. Weereens baie dankie Lorraine en jou span. En dankie Margaretha vir jou hulp en dienste. Fantasties.

9 on Juanita se terugvoer

Ahhhh, baie dankie Margaretha. Geniet jou kinders en hul sport en ons hoop om jul gou weer te akkomodeer. Groete.

9 on Juanita
Charmaine M - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Enkelreisiger

Baie netjies.

Stil omgewing. Perfek geleë.

Ilze L - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L
Gesin met tieners

Pragtige, moderne, netjiese verblyf.

Pragtig -emeubileerde woonstel (huis). Netjies, skoon, gerieflik. Kan aanbeveel. Alles kwaliteit.

9 on Juanita se terugvoer

Baie dankie Ilze. Waardeer jou waardering vir wat ons insit. Bly as jul die omgee ervaar.
Seën vir jul.
Lorraine

9 on Juanita
Cindy P - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P
Gesin met tieners

Altyd lieflik en altyd lekker.

Die kamers is pragtig, skoon en netjies. Awesome dat hul Netflix aanbied.

9 on Juanita se terugvoer

Cindy, dankie vir jou mooi terugvoer. Jy is 'n lieflike mamma, gas en mens.

9 on Juanita
Rosalie C - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalie C
Gesin met tieners

Comfortable.

See stars.

9 on Juanita se terugvoer

Dankie Rosalie.
Hoop die wildtuin saammet jul kinders was heerlik.

9 on Juanita
Johan F - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel billike plekkie.

Geskik vir oornag, die bure se hond het ons gepla.

Lunette S - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lunette S
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en skoon.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Als was skoon en netjies. Met aankoms het ons 'n klein probleempie met die WiFi ervaar en die eienaar het dit vir ons onmiddellik vanuit Pretoria uitgesorteer. Die hasies in die tuin wat daar rond hardloop was 'n groot bederf vir die kinders gewees. Dit is ook baie naby aan die mall geleë. Al klein probleempie wat ons ervaar het, was dat die kamer vir 4 nie genoeg lepels gehad het nie en een van die ander kamers het nie papbakkies gehad nie. Maar dit het ons sommer onder mekaar uitgesorteer.

Wanda V - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V
Gesin met tieners

Die gastehuis was pragtig en netjies.

Baie modern en netjies.

9 on Juanita se terugvoer

Dankie Wanda.
Ons waardeer dit baie.

9 on Juanita
Betsie J - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie J
Enkelreisiger

Baie lekker, rustige en stil omgewing.

Pragtige, mooi en skoon plekkie, so veilig gevoel en so tuis weg van my huis.

Cornelia W - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia W
Gesin met klein kinders

Die Climbing Fig eenheid was bo verwagting ruim, lieflike buitekuierarea.

Daar was nie ekstra komberse nie. Mbombela was koud.

9 on Juanita se terugvoer

Jammer vir die koud kry. Nelspruit is koud hierdie jaar en dan veroorsaak die beurtkrag dat die lugversorging ook nie werk nie.
Skies daarvoor Cornelia.

9 on Juanita
Annette K - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n kontaklose inboek en het perfek gewerk. Bespreking was op afslag, baie dankie!

Baie lekker gebly, dankie vir die afslag wat op die bespreking was. Mooi gerieflike blyplek.

9 on Juanita se terugvoer

Dankie Anette
Ek waardeer jou mooi terugvoer.

9 on Juanita
Juanita Z - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita Z
Saam met vriende

Dit sal 'n aanwins tot jou plek wees om 'n klein prepbowl in jou kombuis/woonvertrekkie te kan hê vir die skottelgoed.

Dit was 'n vinnige kuier, ons het gaan stap en ons het nooit onveilig gevoel nie. Dit sou nice gewees het as ons gewaarsku is oor die "loadshedding". Dit was skielik baie donker.

9 on Juanita se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.

9 on Juanita
Rowena K - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena K
Saam met vriende

Home away from home.

The stay was like being home away from home. The Climbing Fig unit was great and had all the amenities you could ask for. Thanks for a great stay.

Joe O - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe O
Gesin met klein kinders

Lorraine en Liesbeth was ongelooflik gasvry en vriendelik.

Hulle het ons tyd daar baie gemaklik gemaak. En enige spesiale versoek wat ons gehad het was gedoen met vriendelikheid en bedagsaamheid en verstaan. Veral met die kinders is dit altyd 'n uitdaging. Hulle sal beslis 'n top opsie wees vir my toekomstige besoeke aan Nelspruit.

Ilsa L - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsa L

Rustig.

Baie skoon, met absoluut alles wat jy nodig het vir 'n paar dae weg. Vat net jou eetgoed en ontspan.

Cindy P - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, modern, close to all amenities.

The guest house parking was a bit of an issue as I drive an SUV and could not get into the allocated spot, hence I parked elsewhere. But the unit and garden and pool are all pretty and well kept. Love the fact that it has you tube and Netflix. Thank you!

9 on Juanita se terugvoer

Thank you, Cindy.
It was lovely to host you.

9 on Juanita
Dilla B - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dilla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat jy nodig het en luxury.

Baie modern. Sal enige tyd aanbeveel. Goeie prys.

Deidre V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Sal 9 on Juanita beslis aanbeveel.

Alles was great by 9 on Juanita.

Louisa N - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa N

Absoluut fantasties!

Wat 'n pragtige gastehuis. Sal dit hoogs aanbeveel.

9 on Juanita se terugvoer

Baie dankie liewe Louisa. Waardeer so baie mooi en liewe terugvoer. Seën vir julle.

9 on Juanita
Erika L - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L
Gesin met tieners

Lieflike gastehuis.

Ons het heerlik tuisgegaan, kinders het die swembad baie geniet. Dit was gerieflik en regtig 'n pragtige plekkie om oor te bly, ons het ons verblyf verleng en hul was baie behulpsaam daarmee. Inklok was ook so maklik, kan hul enige tyd aanbeveel.

Amanda E - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E
Gesin met tieners

Was good.

Thank you. All was in order.

Adri T - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri T

Netjies, behulpsaam en sal enige tyd weer daar bly.

Sien sterre.

Rene E - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Rene E
Gesin met tieners

Very nice.

We enjoyed our stay. Will be back.

Gcinile D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gcinile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Always a pleasure staying here.

Safe, clean and comfortable stay.

Elsa L - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa L

Plekkie is netjies en heerlik toegerus,.

Ons het in 'n groep bespreek en die groter groep het heerlik saam gekuier met die braai plek en kuier plekkie wat dit besonders maak vir 'n groep en tog as daar paartjies wil privaatheid geniet, kon hul in hul eie kamer bad en slaap. Dit maak dit gerieflik, sal definitief weer met my kinders en vriende in 'n groep kuier by 9 on Juanita. Dankie.

Ursula G - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula G
Gesin met klein kinders

Privacy was a problem for us.

We enjoyed our stay, the only problem was privacy. The cleaning lady every morning between 7:30 and 8am was outside our door sweeping the steps and kept asking when are going out. The gardener was there one day and kept staring at us. The fact that there were no curtains on the front door, we felt exposed the workers. The guests staying on the left of us, were walking our front door to get to their place. So, hence we felt we had no privacy.

9 on Juanita se terugvoer

I am so sorry you experienced a lack of privacy. Most guests prefer the garden view when they eat breakfast at the table. Will also attend to cleaners. Blessed travels.

9 on Juanita
Johan N - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf.

Sal definitief weer dat gaan oorslaap.

Therina V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gesellig.

Baie rustig en gesellig.

9 on Juanita se terugvoer

Baie dankie, Therina. Dit is altyd lekker om sulke terugvoer te kry.

9 on Juanita
Lize M - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M
Gesin met tieners

Heerlik.

Dit is 'n pragtige plek. So mooi ingerig! Vriendelik ontvang!

Emelia F - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelia F
Gesin met tieners

Die plekke was baie meer as wat ons verwag het. Dankie!

Dankie vir 'n mooi skoon plekkie met tonne karakter!

9 on Juanita se terugvoer

Ek waardeer dit so baie, Emelia.

9 on Juanita
Hannes V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming environment. Home away from home.

Beautiful place. Loved the decor. Felt like if was our home. Only downside was no double bed for married couples in our unit and definitely need to invest in getting an aircon in the lounge area. Other than that. great place in a very quiet neigbourhood.

9 on Juanita se terugvoer

Thank you for the advice, Hannes. Will keep it into account.

9 on Juanita
Neil R - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful. We will be back.

Perfect location for us having to visit medi clinic but also conveniently close to most amenities. Price wise, well worth it.

9 on Juanita se terugvoer

Thank you so much Neil. Glad your stay was good.

9 on Juanita
Rome M - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rome M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie is baie mooi.

Ek is nie seker of die plek van eienaar verander het nie, maar daar was net buitelanders, wat nie eers behoorlik Engels kan praat nie. Om by ons eenheid uit te kom, was ook maar 'n storie, want nie eers die skoonmakers weet hoe om jou te verduidelik watter hek jy moet gebruik van die drie of waar die eenheid is nie. My man het sy handdoek by die huis vergeet, hul het net 'n klein gesighanddoek daar gehad.

Desire O - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en vriendelike diens ontvang.

Lekker gebly en is vriendelik ontvang. Die kontaklose inklok werk goed.

Suzie S - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzie S
Besigheidsreis

Baie netjies en veilig.

Baie gerieflik, gemaklik en vriendelik.

Liana L - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liana L
Enkelreisiger

Good.

Value for money, clean and very quiet.

9 on Juanita se terugvoer

Thank you, Liana.

9 on Juanita
Danie B - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Rustige omgewing, voldoen aan ons vereistes.

9 on Juanita se terugvoer

Baie dankie Danie. Hoop om jul weer te huisves. Alle seën.

9 on Juanita
Edna N - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, clean and safe.

We enjoyed our stay and everything was great except for the parking bay. Our car was a little bit bigger, which made the space smaller for our car when the other cars were parked.

Trish S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place to stay. Would definitely book in again here.

Beautiful place by the pool.

9 on Juanita se terugvoer

Thank you so much.

9 on Juanita
Cornell V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell V
Gesin met tieners

Fantasties! Mal oor die plek!

Sal altyd hiernatoe terugkeer!

Riekert H - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekert H
Besigheidsreis

Awesome.

Het al 'n paar keer daar gebly en was nog nooit teleurgesteld nie. Sal altyd weer teruggaan.

9 on Juanita se terugvoer

Thank you so much Dean. Please pop around again.

9 on Juanita
Ellen Dry D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen Dry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal altyd terugkeer.

Ons woon 70 km vanaf Nelspruit, en sal altyd Olive gebruik by 9 on Juanita, wanneer ons moet oorslaap. Die eenheid is perfek toegerus.

9 on Juanita se terugvoer

Ag baie dankie Ellen. Waardeer so baie jou opmerkinkie. Sal bly wees om jul weer te sien.

9 on Juanita
Ellen Dry D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen Dry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% perfek.

Die Olive selfsorg eenheid is goed toegerus, gerieflik, skoon, met alles wat ons nodig gehad het. Die stoof is 'n bonus! Die inklok was kontakloos en maklik, en die selfoon ontvangs vriendelik en behulpsaam. Wel gedaan! Baie dankie.

9 on Juanita se terugvoer

Ag, hope dankies.

9 on Juanita
Zodwa S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zodwa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed my stay.

Is an amazing place, the location is just perfect.

9 on Juanita se terugvoer

Thank you so much Zodwa. It was great to host you.

9 on Juanita
Margaret R - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret R
Saam met vriende

Beautiful comfortable place.

It is a beautiful place and very clean. If I have to stay in Nelspruit again. I would definitely consider 9 on Juanita.

9 on Juanita se terugvoer

We are so glad if you had a pleasent stay. Thank you for the kind review.

9 on Juanita
David P - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal aanbeveel.

Baie skoon en ideale ligging.

9 on Juanita se terugvoer

Dankie vir die voorstelle. Ons sal dit in ag neem vir die toekoms.

9 on Juanita
Jaco N - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N
Gesin met klein kinders

'n Treffer vir 'n naweek of langtermyn.

Ons het die huis gehuur met 'n familiesaamtrek. Met 'n laerskoolkind en twee pienkvoete kon ons maklik almal akkommodeer en gelukkig hou. Heerlike uitspan- en kuierplek met besondere binnehuise versiering wat jou gemaklik laat voel weg van jou eie huis af. Sal ten sterkste aanbeveel vir paartjies of gesinne. Baie goeie ligging, naby winkels en 'n gemaklike toevlug vir dié wat die Laeveld wil verken.

9 on Juanita se terugvoer

Baie dankie Jaco.
Ons waardeer jou kommentaar so baie. Mense soos julle met gesinne is vir ons die lekkerste mark. Was ons woonhuis en ons het baie van ons harte daar agtergelaat.
Seën vir julle.

9 on Juanita
Johan J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en ontspanne.

Die verblyf was baie aangenaam, skoon en ontspanne. Die eienaar het gereeld met my gekommunikeer.

Lize T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize T
Besigheidsreis

Geen persoonlike interaksie nie.

Sal dalk gebottelde water waardeer, asook ordentlike kits koffie. Ook geen seep of enigiets in die badkamer nie. Het niemand gesien nie, voel dus nie baie welkom nie.

Johan K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Enkelreisiger

Goed, dankie.

Als goed, dankie, vir wat ek nodig het vir verblyf.

Elisna N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Geen klagtes nie.

Ek gee 100% vir 9 on Juanita en Nelspruit. Dit was baie rustig.

9 on Juanita se terugvoer

Dankie Elisna. Dis heerlik om sulke liewe gaste te huisves. Sê asb as ons ietsie kan verbeter. Alle seën vir jou.

9 on Juanita
Hanita S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanita S
Gesin met tieners

Die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig.

Die kamers is netjies en baie mooi.

Jacqueline T - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline T
Saam met vriende

Skoon, netjies en veilige verblyf, maar kommunikasie was teleurstellend.

Wat andersins waarskynlik 'n baie positiewe belewenis sou wees, is versuur deur geen kommunikasie of ontvangs deur die eienaar nie. Ons het ná donker by die perseel aangekom en daar was niemand om ons in te laat nie. Gelukkig vir ons was die gaste wat reeds ingeboek was op pad uit en hulle het vir ons die buitehek oopgemaak sodat ons op die perseel kon kom. Ons het geen instruksies ontvang voor ons aankoms vir 'n hekkode of waar om ons eenheid se sleutel te kry nie. Die webtuiste se konsultant kon ons help met die eienaar se kontaknommer en nadat ek hom gekontak het, het hy die inligting deurgestuur na my foon. Ek glo nie ek sal weer daar tuisgaan in die toekoms nie.

9 on Juanita se terugvoer

Good day, it is unfortunate that the guest had a bad experience. The information was sent out to the guest and for some or other reason they did not receive it. It is our procedure to send out the information needed by the guests as we are doing contactless bookings. It was strange to us when the guest called and said he could not get in and did not know where the unit was. We immediately sent the required info. It needs to be mentioned that this is the first guest we have had this experience with. We would like to convey our sincere apology for any inconvenience caused. We appreciate any comments and we can assure the guest that we will be doing our best to prevent this from happening again.

9 on Juanita
Janet B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig.

Swembad en lugversorger was 'n pluspunt.

9 on Juanita se terugvoer

Dankie Janet
Alle seën vir jul. Kom kuier weer.
André

9 on Juanita
Izel V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izel V
Gesin met klein kinders

Veilige, rustige plekkie en alles was so skoon en gerieflik.

Baie lekker gekuier, en my kinders het die swembad baie geniet. Veilige plek en ons het rustig in die aande geslaap.

9 on Juanita se terugvoer

Dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons waardeer dit baie. Ons sien daarna uit om julle weer te huisves. Groete, Andre.

9 on Juanita
Launce M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Launce M
Gesin met tieners

Great location and great place.

A few hooks behind the doors of the bathroom and bedrooms would help for hanging up clothing and towels.

Amanda B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens en 'n pragtige plekkie.

Sonja is 'n absolute engel. Sy het ons van die begin af so welkom laat voel. Sy is hele tyd in kontak en is daar om alle vrae onmiddelik te antwoord en te help. Die plekkie was pragtig, skoon, netjies en als was net perfek. Die tuin en sy bome het 'n spesiale bekoring en ons het heerlik onder die bome gesit in die koelte! Om in die oggende daar koffie te drink en na die voeltjies te luister was perfek. Sal dit enige tyd aanbeveel! Dit is ook gerieflik naby aan als, het heerlik geswem en in die aande rustig geslaap! Die TV met Netflix, ens. was regtig 'n bonus vir my kind!

Alrika M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alrika M
Saam met vriende

Lekker gebly.

Veilig. Vriendelik. Rustig en stil omgewing.

9 on Juanita se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons het soppas beter kameras installeer, hou die elektriese drade daagliks dop en kommunikeer daagliks op ñ buurtwag groep.

9 on Juanita
Louis L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Gesin met tieners

Heerlik gebly.

Baie netjiese geriewe. Stil en rustige omgewing. Vriendelike gashere. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Jurie K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie K
Gesin met klein kinders

Perfekte oorslaap plek oppad Kruger toe

Perfekte oorslaap plek oppad Kruger toe

9 on Juanita se terugvoer

Dit was heerlik om jul te ontvang, Jurie. Geniet die wildtuin.

9 on Juanita
Charles C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C
Besigheidsreis

Rustige, netjiese verblyf. Behulpsame personeel.

Personeel was baie behulpsaam om die batterye van lugversorging se afstandbeheer spoedig te vervang.

9 on Juanita se terugvoer

Julle is lieflike gaste, Charles.

9 on Juanita
Anel V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ingerig met alles wat nodig is.

Goed ingerig met alles wat nodig is. Waarde vir geld. Netjies en skoon met goeie kommunikasie

Riekert H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekert H
Besigheidsreis

Awesome

Was baie beindruk met die plekkie. Sal beslis die plek aanbeveel

Danielle K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is baie netjies en mooi!

Jy kry beslis waarde vir jou geld!!!

Lardus P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lardus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed en lekker geslaap.

'n Klein yskassie, glase en melkpakkies vir volgende oggend se koffie het ontbreek. Wat van rooibostee? Nie almal is oorsese gaste nie.

Hilda V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda V
Gesin met tieners

Wonderlike gaste huis

Ons het slegs een aand oornag by 9 on Juanita maar het dit vreeslik baie geniet. Die kamers is baie mooi en die bad in Iceberg is FANTASTIES. Ons het ons kuiertjie daar terdee geniet en sal beslis weer daar oorbly as ons in die omgewing is.

Arno N - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

'n Mooi kamer en 'n rustige nagrus.

9 on Juanita se terugvoer

Dit was heerlik om jul te ontvang, Arno. Dankie vir die lieflike terugvoer.

9 on Juanita
Anel V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is baie mooi, skoon.

Wat 'n pargtige plek. Silwerskoon. Ons is baie vriendelik ontvang.

Annamarie D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie D

Baie netjies.

Als was baie netjies, gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal 9 on Juanita beslis aanbeveel.

9 on Juanita se terugvoer

Dit was die grootste pesier om jul hier te verwelkom, Annamarie. Jul is lieflike gaste. Loer asseblief weer in. Alle seen.

9 on Juanita
Lezle B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezle B
Enkelreisiger

Pragtig, skoon, uitstekende ligging, luukse bedlinne en Sonja is die perfekte gasvrou!

Ons sien julle binnekort weer, dankie.

Ben M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 9 on Juanita as 'n oornagslaapplek gebruik voor ons die Kruger besoek het.

Dis in 'n stil deel van Nelspruit geleë, veilig, netjies en beslis goeie waarde vir geld. Sal enige tyd weer daarvan gebruik maak.

9 on Juanita se terugvoer

Julle is sulke aangename mense. Dankie vir die gawe terugvoer en ons hoop die wildtuin is op sy stukke terwyl julle daar besoek. Reis veilig.

9 on Juanita
Jolene H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene H
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Ons was so aangenaam verras deur die pragtige plekkie. Dis ongelooflik oulik en kommunikasie is briljant van hulle kant af. Van nou af sal ons elke keer wanneer ons Nelspruit besoek net 9 on Juanita gebruik.

9 on Juanita se terugvoer

Baie dankie Jolene so bly julle het lekker gebly. Sien julle een van die dae weer 🌿

9 on Juanita
Carika B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing!

Gemaklik, netjies, skoon en veilig! Lorraine, baie dankie vir jou gasvryheid! Jy het 'n juweel van 'n plekkie! Jy sien ons vir seker weer!

9 on Juanita se terugvoer

Aaaaag, hope dankies, Carika. Voorspoed en seen vir julle.

9 on Juanita
Hettie M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie M

Baie gemaklik.

Ek en my seun het so lekker hier gebly vir 2 dae. Die omgewing is baie stil en veilig. Mooi en netjiese blyplek met 'n voldoende kombuis, wat alles het wat jy benodig om self kos te maak. 'n Groot sitkamer om te ontspan en net te sit en kuier. Baie gemaklike beddens met 'n netjiese badkamer wat 'n lekker groot stort in het. Veilige onderdakparkering met 'n hek remote om te kom en gaan soos jy wil. Lorraine het ons hartlik verwelkom en is baie gaaf en behulpsaam. Baie dankie vir die lekker bly ons sal weer so maak.

Jaunrie D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaunrie D

Netjies en ontspanning.

Hulle het ons tuis laat voel.

9 on Juanita se terugvoer

Dankie Juanrie
Laat weet gerus wasrop ons kan verbeter.

9 on Juanita
Maryke H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke H
Besigheidsreis

Ons wens ons kon langer daar bly.

Was pragtig gewees en sal dit definitief aanbeveel!

Geoff H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoff H
Besigheidsreis

The accommodation was beyond expectations. I will recommend it to all who travel to Nelspruit.

Awesome accommodation. See you next time.

Ester K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Het baie lekker gebly en sal weer daar bly as ons in die area is.

Nancy S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy S
Enkelreisiger

Wonderlike gasvryheid en great naweek.

Gasvryheid en wonderlike ervaring.

Samantha S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S
Besigheidsreis

Was baie lekker.

Dit was baie lekker en die diens was uit die boonste rakke uit, sal weer daar gaan bly.

9 on Juanita se terugvoer

Baie dankie Samantha. Dit was baie lekker om julle te ontvang en alle seën met jul besigheid.

9 on Juanita
Chrizelle G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle G
Gesin met tieners

Vriendelik, baie stylvol, goed toegerus.

Ons het baie lekker gebly, goed toegerus, baie vriendelik. Woonstel is ruim en stylvol.

9 on Juanita se terugvoer

Dankie Chrizelle,
Hoop om jul nog by die skool raak te loop.

9 on Juanita
Eugene L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene L
Enkelreisiger

Baie lekker geslaap.

Baie mooi en lekker geslaap. Waarde vir geld. Gasvrou baie vriendelik. Daar kan dalk so nou en dan 'n bietjie doom gebruik word.

9 on Juanita se terugvoer

Dankie Eugene. Sien die miere pla bietjie noudat dit reën. Het plan gemaak. Dankie vir laat weet.

9 on Juanita
Marie P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, baie netjies. Sal beslis weer daar bly.

Alles baie netjies en skoon. Baie dankie.

Quintus N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quintus N
Enkelreisiger

Goeie gasvryheid en netjies.

Het lekker daar gebly vir naweek. Goeie sekuriteit en area.

Willie V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met vriende

Baie netjies en ontspannend.

Een punt wat kan help is om 'n TV te hê wat jy die Bokke kan sien speel.

9 on Juanita se terugvoer

Jammer, daar is slegs die R400 opsie op DStv.

9 on Juanita
Suné S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné S
Enkelreisiger

Huis weg van die huis af.

Als was puik ek baie lekker gebly.

Hendrik Petrus S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Petrus S

Dit was 100%.

Ontvangs was baie vriendelik en baie behulpsaam. Die verblyf is baie netjies en skoon. Ek sal baie beslis weer daar gaan bly.

Carina P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plekkie om te bly.

Ontvang was vriendelik. Plekkie baie ruim en skoon. Heerlik sentraal geleë. Sal dit beslis aanbeveel.

Ellen D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen D
Besigheidsreis

Pragtig en rustige verblyf.

Die eenheid het al my verwagtinge oortref. Dit is skoon, goed toegerus en gediens elke dag. Rustig, met veilige parkering, en 2 pragtige viervoetige vriende. Baie gasvry en behulpsaam en ek sal vir seker 9 on Juanita aanbeveel.

Hestia B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestia B
Enkelreisiger

Gemaklik, veilig, skoon en vriendelike eienaars.

Akkommodasie was gemaklik, skoon en groter as wat ek verwag het. Wonderlike mense. Definitief die geld werd en sal vir seker weer daar oorbly.

Wikus L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus L
Enkelreisiger

Awesome.

Vriendelike diens, oulike plekkie, gemaklike reëlings, onderdakparkering. Awesome verblyf.

Herna C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker privaat en rustig en daar is alles beskikbaar wat nodig is. Heerlik gebly.

Alles was perfek al was die eienaars nie daar nie. Daar is volledige instruksies gegee oor wat gedoen moes word om toegang te verkry. Geen probleme in enige opsig nie. Ons het heerlik gebly en geslaap en dit was lekker om met die geluide van voëls in die tuin wakker te word.

Samantha P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha P

Veilig, netjies en rustig.

Baie lekker gebly. Mense was vriendelik en skoon geslaap.

Ansune D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansune D
Saam met vriende

Ongelooflik.

Die plekkie is ideaal geleë naby aan eetplekke en alles nodige winkels. En perfek indien jy oppad is Kruger Wildtuin toe. Dis in 'n rustige area en vreeslik netjies. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Dit was ons tweede keer wat ons hier gebly het en sal dit vir almal aanbeveel. Vir seker waarde vir geld!

Lucinda C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, rustige area.

Wonderlike plekkie. Rustige atmosfeer. Gasheer en gasvrou dierbare mense. Dankie vir als. Love die hondjies.

Louis K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Enkelreisiger

So gemaklik.

Ek het regtig my tyd hier geniet. Al was die gasheer/vrou nie eens op die perseel nie, was al die nodige inligting vroeg voor die tyd aan my gestuur. Als was baie netjies en als was presies waar hulle gesê het dit moet wees. Ek sal die verblyf aan enige iemand aanbeveel.

Adele D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D
Enkelreisiger

"Cosy home away from home".

Soos mens op die fotos kan sien is die plekkie smaakvol tog gemaklik gemeubeleer. Linne was Kraakvars. Baie skoon en gerieflike, bekostigbare akkommodasie. Alles wat jy nodig het in 'n neutedop. Veilige onderdak parkering. Eenkant, goeie privaatheid, maar tog nie afgesonder nie. Naby die Medi-clinic asook klein inkopiesentrum en restaurant. Sal beslis weer by 9 on Juanita bespreek.

Elna T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker geslaap. Rustige, stil omgewing.

Dit is die ideale oornag-akkommodasie op pad na die Wildtuin toe. Ons beveel 9 on Juanita aan vir hierdie doel.

Alfred N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alfred N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just what we needed.

It was just what we needed for the weekend. I would have liked a bit more light by the cupboard, a plug by a mirror when drying your hair and a shelf for your things in the shower and bathroom. Otherwise it is beautifully decorated and Lorraine is very helpful.

9 on Juanita se terugvoer

Thank you for the advice Alfred. We are currently revamping and I am certainly looking into this.
Kind regards.

9 on Juanita
Alet O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet O
Enkelreisiger

Dit was 'n baie ontspanne atmosfeer.

Ek het heerlik gerus, dit was stil en rustig en ek kan met groot vrymoedigheid die plekkie aanbeveel.

Riana C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en skoon.

Baie dankie Lorraine dat ons by jou pragtige plekkie kon bly. Dit was so skoon en netjies. Sal definitief weer van dit gebruik maak in die toekoms.

Martinus B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinus B
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Baie goed verwelkom, lekker stil area en naby aan winkelsentrum. Baie netjies, Loraine en haar man het belangstelling getoon in ons doen en late. Lekker gebly, dankie.

Michelle O - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Genotvol!

Sien sterre.

Susan O - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O
Saam met vriende

Baie netjies en baie vriendelike, goeie diens ontvang.

Personeel baie vriendelik, omgewing baie veilig en verblyf baie netjies.

Andre K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Enkelreisiger

Fantasties!

Lorraine is absoluut uitstaande gasvrou en die eenheid self is verskriklike oulik ingerig vir selfsorg. Absoluut uitstaande! Sien my definitief weer in die toekoms.

Chantal C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal C
Enkelreisiger

Very quaint and well equipped little cottage.

We really enjoyed staying at the cottage and will definitely make use of it again. The décor is lovely. It would be nice to have a double bed, hand towel and spare toilet roll.

David V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David V
Besigheidsreis

Skoon en netjies, dankie.

Netjiese en skoon verblyf en bekostigbaar, baie dankie!

Hannie D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Vriendelike gasvrou en keurige akkommodasie het ons sommer tuis laat voel.

'n Pragtige blyplekkie wat keurig toegerus is. Ons gasvrou, Lorraine, het ons baie tuis laat voel. Die regte koffie en beskuit was 'n lafenis na 'n lang rit. Ons sal die akkommodasie enige tyd aanbeveel.

Raynier V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynier V
Gesin met tieners

10 uit 10 - waarde vir geld.

Die verblyf is regtig luuks. Die privaatheid is 'n bonuspunt met jou braai-area en swembad. Eienaars baie vriendelik. Nabygeleë winkels maak als ook die moeite werd. Sal beslis weer gaan. 10 uit 10!

Elé V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, sal vir seker weer daar gaan oornag.

Ons is vriendelik ontvang en was verras met die verblyf wat 'n huislike atmosfeer het.

Shantelle C - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shantelle C

Gerieflik, dit was heerlik om nie die bed reg te maak nie.

Baie vriendelik ontvang, lekker gebly, het net poeierkoffie gemis. Tuisgemaakte beskuit was heerlik! Badkamer het 'n bietjie liefde nodig.

9 on Juanita se terugvoer

Goeie dag Sharon,

Ons het die badkamer baie modern oorgedoen met Marokkaanse vloerteëls en "subway" muurteëls. Die stort met glaspanele het ñ moderne stortkop. Poeierkoffie is bygevoeg as ekstra opsie by die moerkoffie.

Dankie vir die advies.

Groete.

9 on Juanita
Karien J - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam ontvang en verblyf baie goed.

Die "plunger" koffie alleen was nie baie welkom nie. Ander koffie as keuse sal waardeer word. Die "plunger" het nie 'n handvatsel nie en brand jou hand as jy koffie ingooi. Plaas asb. by webtuiste dat hier nie kamerdiens is nie. Ek is gewoond by enige gastehuis waar ons al was dat my bed opgemaak sal wees as ek vanaand terugkeer, toilet en bad gewas. Ek lees van 'n vol blik beskuit elke dag op 'n ander resensie, ons het Saterdagoggend beskuit gehad en toe verder niks. Het Sondagoggend weer vertrek.

9 on Juanita se terugvoer

Goeie dag Karien,

Die kamp"plunger" met omhulsel is vervang met een wat eerder ñ handvatsel het. Ons verloor baie "plungers" en het hierdie weergawe probeer.

Poeierkoffie is bygevoeg.

Die webtuiste noem dat kamerdies slegs weeksdae van toepassing is, maar ons brei tans uit na 4 eenhede en van 2020 sal kamerdiens ook naweke beskikbaar wees.

Jammer Karien en dankie vir die advies.

9 on Juanita
Lindi D - Apr 2016
Gemiddeld
</