Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 on Kromellenboog Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromellenboogstraat 9, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

9 on Kromellenboog is 'n puik 4-ster-gastehuis met 15 luukse kamers in 'n vreedsame omgewing in Sasolburg. Dit is naby die meeste van Sasolburg se vernaamste ondernemings en besienswaardighede, wat dit ideaal maak vir vakansiegangers en sakelui.

Elke slaapkamer sluit 'n skoonmaakdiens in en is individueel ingerig met alles wat jy nodig het vir aangename verblyf. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, of net 'n stort. Van die kamers het buitestorte in die privaat tuin. Geriewe in die kamer sluit in 'n TV met sekere DStv (Hotelpakket), 'n digitale kluis, 'n kroegie met voorraad, en koffie- en teemaakgeriewe. Verder het elke kamer ook 'n privaat ingang en gaste het toegang tot vinnige ADSL-internet.

Ontspan gerus in die sonnige sitkamer, lees, of kyk televisie. Ander geriewe by ons gastehuis: 'n boma, braaigeriewe, swembad en veilige parkeerplek van die straat af.

Nuttig 'n heerlike ontbyt tussen 07:00 en 09:00 na 'n soete nagrus op een van ons gerieflike matrasse. Middagetepakkies en/of aandete is beskikbaar op versoek. Gerieflike, luukse verblyf is gewaarborg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 56 resensies vir 9 on Kromellenboog Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kromellenboogstraat 9, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Gaste dink 9 on Kromellenboog Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromellenboogstraat 9, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjNjFiZjMwLTYwNzgtNGM3Zi1iMGEwLWE5ZjdkZmU1OTYwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 9 Kromellenboog Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.805060697921 27.834247055225