9 on Oude Weshof

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

9 on Oude Weshof bied selfsorgverblyf in die noordelike gebiede van Kaapstad. Dis net 'n rit vanaf 'n groot aantal besienswaardighede in die noordelike voorstede van Kaapstad.

Dié huis is volledig gemeubileer en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n stort of bad. Die kombuis is goed toegerus met 'n oond, mikrogolfoond, yskas, wasmasjien en koffiemasjien.

Die oopplan-leefarea lei na 'n terras, met 'n ingeboude braai-area. Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

9 on Oude Weshof is 20,6 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, en 10 tot 15 minute vanaf verskeie wynlandgoed op die Durbanville Wynroete.

Slaapplek

'n Bespreking by 9 on Oude Weshof sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 9 On Oude Weshof gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 R1 600 per nag (vir 4 mense)

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za