LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 9 on Rigg | LekkeSlaap
+19

9 on Rigg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rigg-straat 9, Mosel, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

9 on Rigg bied netjiese en beskostigbare selfsorgverblyf in Uitenhage. Vir sakereisigers is daar 'n ontspanne, stil atmosfeer na 'n lang dag, en vir vakansiegangers is dit net 'n kort entjie van die Addo-olifantpark, Shamwari Wildsreservaat, Boardwalk Casino en die Port Elizabeth-strandfront af.

Die selfsorgkamers het elk plek vir 2 gaste. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n lessenaar en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamers het lugvesorging. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, ketel en 'n yskassie. Skuifdeure lei na die stoep met sitplek en braaigeriewe.

Veilige privaat parkeerplek is beskikbaar. 'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 9 on Rigg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rigg-straat 9, Mosel, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Gaste dink 9 on Rigg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rigg-straat 9, Mosel, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2ec8db831423762efc43f7adb3d9f90e105d22e521c649551bac0574d56616b4ae3359502f907e0808324222eed4f7dd3aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690  per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 9 Rigg Street Mosel 6230 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.7517424 25.4083917
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!