9 Queens Gate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

9 Queens Gate is 'n selfsorgmeenthuis in 'n 24 uur-sekuriteitslandgoed in Bo-Soutrivier. Die eiendom is in twee verdipeings verdeel met die slaapkamers op die onderste verdieping en die leefarea op die boonste verdieping wat lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die hawe.

Dié huis het slaapplek vir 3 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Daar is ook gratis WiFi.

Daar is veilige parkeerplek voor die eenheid en 'n swembad in die kompleks.

Slaapplek

'n Bespreking by 9 Queens Gate sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer

Konferensie geriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 9 Queens Gate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za