Lawrence Rocks Akkommodasie by 9 Ramsgate Mews | LekkeSlaap
+50
+50

9 Ramsgate Mews

Selfsorg
  • Vanaf R599 R479 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 2, Ramsgate Mews 9, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

9 Ramsgate Mews is in 'n veilige kompleks in Ramsgate, 'n oulike kusdorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, geleë.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel het 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en kaste. Die leefarea het 'n stapelbed en 'n kas. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n platskerm-TV teen die muur en 'n eetarea met sitplek vir 4 mense.

Daar is ook veilige kelderparkeerplek met 'n afstandbeheerhek. Die kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe. Die kompleks het ook 'n voetgangerhek wat met 'n kode werk vir ekstra veiligheid.

Doendinge in die omgewing sluit bootritte, visvang, gholf, voetslaan, duik en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by 9 Ramsgate Mews sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marinerylaan 2, Ramsgate Mews 9, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R599
Vanaf R479
per nag (plek vir 4)
was R599
Vanaf R479
per nag (plek vir 4)
was R599
Vanaf R479
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 2, Ramsgate Mews 9, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA711d04308f9813956fe56a43acd718364058af0e08bdb8b767c86507a21ce7d31274f068d17fab7f99d698f07c8bead3793c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R599, nou Vanaf R479  per nag (plek vir 4) 2 Marine Drive 9 Ramsgate Mews 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.874123247445 30.36193591419
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za