Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 San Antonella

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 770 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

9 San Antonella is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer van die veilige San Antonella-kompleks in Umhlanga net 'n entjie vanaf die strand.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Lugversorging is ook beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die sitkamer het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en dit bied toegang tot 'n onderdakstoep met stoepmeubels. Die stoep lei na 'n tuin met 'n ingeboude braai.

'n Onderdakparkeerplek word voorsien en daar is ekstra parkeerplek beskikbaar. Die San Antonella-kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by 9 San Antonella sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir 9 San Antonella
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Weaver-singel, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 9 San Antonella het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 770
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 770
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10PNVTZ2WYjSaeLBggHFHes1GVvgD52WmAYAUaumSePtwdPfQd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Weaver Crescent Umlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.719717050475 31.087109334116