Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Seesonnet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Link-weg, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

9 Seesonnet is 'n selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks in Scottburgh, en spog met 'n 180 grade-uitsig vanaf elke venster. Die woonstel is naby talle aktiwiteite en besienswaardighede geleë.

Die dupleks-woonstel is op die tweede verdieping en het lugversorging. Dit bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond en kookblad toegerus.

Die oopplan-leefarea het 'n rusbank waarop gaste kan ontspan, asook 'n etenstafel met sitplek. Die area lei na 'n privaat dek wat 'n pragtige uitsig oor die see bied. Gaste kan hul voertuig in 'n privaat toesluitmotorhuis parkeer.

Verder het gaste toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area.

Die kompleks is op die sandduine geleë en net 'n paar minute se stap vanaf Scottburgh se hoofswemstrand. Verskeie restaurante en winkels is ook ongeveer 2 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by 9 Seesonnet sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Spaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir 9 Seesonnet
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • Link-weg, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 9 Seesonnet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Link-weg, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f0313c90bdb3cfaabcd37108b5ab664e9b27d83bab9648e6fc0e418712413c5705ebe7619e26dcf53b5562932bfcd1d71a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Link Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.275866119767 30.759008215067
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem