Zimbali Akkommodasie by 9 Thula Bali | LekkeSlaap
+27

9 Thula Bali

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 20 Mei 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachwood-rylaan, Zimbali Coastal Estate, Zimbali , 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 950 R6 360 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

9 Thula Bali is 'n selfsorghuis op die prestige Zimbali Kuslanfgoed aan die Noordkus. Die landgoed spog met verskeie sake- en ontspanningsgeriewe, asook 'n privaatstrand.

Dié dubbelverdiepinghuis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-badkamers, 'n gastetoilet en oopplan-leefareas. 2 van die slaapkamers is op die boonste verdieping en die ander 2 slaapkamers is op die onderste verdieping. 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die ander slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Elke en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus en het die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Die formele sit- en eetkamer lei na 'n ruim kuierarea met gasbraaigeriewe en 'n randvloeiswembad. Daar is het ook 'n sitkamer met 'n TV.

'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar. Die villa is naby die landgoed se swembad en Zimbali buiteklub. 9 Thula Bali is binne 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by 9 Thula Bali sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Beachwood-rylaan, Zimbali Coastal Estate, Zimbali , 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R7 950
Vanaf R6 360
per nag (plek vir 8)
was R7 950
Vanaf R6 360
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachwood-rylaan, Zimbali Coastal Estate, Zimbali , 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmd0dqAQlW2GHryxVv3UEEBQ5ytFokwNRayHAonrNV2561xSRYo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R7 950, nou Vanaf R6 360  per nag (plek vir 8) Beachwood Drive Zimbali Coastal Estate 4418 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.548567 31.19828
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za