9 Village Square

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

9 Village Square is ’n selfsorgvakansiewoonstel in Plettenbergbaai se hoofstraat, naby al die winkels en restaurante en bied pragtige see-uitsigte. Die eenheid is in ’n veilige woonstel-kompleks, met 24-uur sekuriteit en veilige parkeerplek op die perseel.

Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en het​ 3 slaapkamers, 2 badkamers, en ’n oopplan-kombuis- en leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en-suite badkamer met ’n stort, toilet en ’n wasbak. Dié slaapkamer lei ook na die stoep. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het ’n enkelbed. Daar is ’n familie-badkamer met ’n stort-oor-bad, toilet en ’n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetkamer het sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het ’n gemaklike sitkamerstel en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook gratis WiFi.

Die leefarea lei na ’n pragtige stoep, met stoepmeubels, ’n tafel met sitplek vir 2 en ’n gasbraai. Die stoep bied mooi uitsigte oor die hele baai, tot by die berge in die agtergrond.

Slaapplek

'n Bespreking by 9 Village Square sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 9 Village Square gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]