9 Voelklip Huis

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 25 Okt 2019 tot 14 Des 2019.

Beskrywing

9 Voelklip Huis is 'n selfsorgwoonstel in die prentjiemooi kusdorp, Hermanus. Dit is die ideale plek vir gaste om te ontspan en bied 'n besonderse kans op walviskyk.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het slegs 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste in die eetarea en die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea bied toegang tot 'n groot balkon waar gaste skemerkelkies kan geniet of lekker kan braai. 9 Voelklip Huis is die ideale plek vanwaar die beste doendinge en restaurante in Hermanus bereik kan word.

Slaapplek

'n Bespreking by 9 Voelklip Huis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 9 Voelklip Huis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 122 R1 697 per nag (plek vir 6)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 25 Okt 2019 tot 14 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za