90 Atlantic Drive Yzerfontein

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

90 Atlantic Drive Yzerfontein is in Pearl Bay geleë en sowat 1 km van die strand af en 3 km van die dorpie af.

Verblyf word in 2 woonstelle aangebied, waarvan die ateljeewoonstel op die boonste verdieping geleë is en die kothuis op die onderste verdieping. Die ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en is oopplan. Die ateljee het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, induksiestoof met potte en panne, 'n elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitkamer het 'n tweesitplekbank en 'n TV met volle DStv. Die eenheid het sy eie ingang langs die huis. Die sitkamer het glasskuifdeure wat na 'n beskutte balkon met braaigeriewe en sitplek lei. 'n Braairooster en -gereedskap word voorsien.

Albei eenhede het braaigeriewe, sowel as parkeerplek agter afstandbeheerde hekke.

Yzerfontein is in 'n hawedorpie in die skilderagtige Weskus van Suid-Afrika geleë. Dié rustige kusdorp is ongeveer 80 km vanaf Kaapstad, en is gewild vir sy pragtige strande, seisoenale veldblomme, gewilde visvangplekke en sy asemrowende natuurskoon.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 90 Atlantic Drive Yzerfontein gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 R595 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za