Yzerfontein Akkommodasie by 90 Atlantic Drive | LekkeSlaap
+9

90 Atlantic Drive

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 47 resensies vir 90 Atlantic Drive
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nolene O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nolene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Was 'n rustige wegbreek vir my oor Kersfees om naby familie te kon bly.

Kelly B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek, baie gerieflik.

Ek beveel hierdie plek aan!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great place, very comfortable.

I recommend this place!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Francois D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Pragtige woonstel. Alles is goeie kwaliteit en mooi. Ek het 'n see-uitsig verwag en die WiFi was swak, maar dit het ons rede gegee om met mekaar te gesels. Die ordentlike braaiplek was 'n groot bonus. Wil weer gaan.

Tashlynn B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashlynn B
Saam met vriende

Excellent.

Had a really lovely time and the place was clean and we were welcomed to the property with a warm friendly smile. Would definitely recommend to other guests!

Maria-lise P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria-lise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

90 Atlantic Drive is bekostigbaar en goed versorg. Die uitsig van die stoep/braai-area is baie mooi. Ons was vriendelik ontvang en daar is baie moeite gedoen i.t.v. die beveiliging van die perseel.

Jacqueline K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breakaway.

Fantastic area, peaceful and had a wonderful stay.

Elzaan H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan H
Gesin met tieners

Perfek!

Die plek is baie goed toegerus en het die perfekte uitsig! Sal definitief weer gaan en dan langer bly.

Gert D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great plekkie.

Baie lekker plekkie. Mooi toegerus. Alles wat jy nodig het.

Lochner D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lochner D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker cozy.

Vriendelik ontvang. Rêrig baie geniet. Baie lekker cozy plek met lekker binnebraai. Kan vir almal aanbeveel.

Tracy R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy R
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig en erg netjies!

Ons is baie lekker verwelkom deur Charmaine en Stewart. Die studio waar ons gebly het is heerlik gemaklik, netjies, skoon en baie rustig. Ons sal beslis die plekkie aanbeveel.

Candice J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike naweek. Dankie Charmaine.

Plek was skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Baie mooi uitsig. Fantasties.

Estelle Rubow R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle Rubow R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf in die ateljeewoonstel!

Baie goed toegeruste plekkie, met baie natuurlike lig, heerlik ruim met braaigeriewe op die toegeboude balkon. Ons sal weer hier gaan bly, ook vir 'n langer vakansie!

Makkie S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het!

'n Baie spesiale naweek in Yzerfontein saam met my man en hondjie! Die gasvrou is baie vriendelik en die detail in die huis soos die koffie, melk, ys, seep en sjampoo laat mens sommer tuis voel. Die plek het alles wat jy nodig het met die mooiste uitsigte, ons sal baie graag in die nabye toekoms weer daar wil kom kuier!

90 Atlantic Drive's terugvoer

Thanks Makkie, so glad you enjoyed your stay. Look forward to seeing you again..

90 Atlantic Drive
Zelda  - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda
Enkelreisiger

Awesome!

Dit was 'n vreeslike lekker bederf tyd! Charmain is 'n awesome gasvrou. Klein bederfies is vrylik uitgesit om my kuier net soveel meer lekker te maak.

Charmelle D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike wegbreek.

Dit was rustig en baie privaat.

Carmen R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute perfection.

The friendliness and politeness of our hostess was just beautiful. Breaking away from the rat race in the city becomes pivotal at times, and experiencing the beauty as well as courtesy is captivating. I will definitely make use of this accommodation again in future and will readily recommend it to friends and family.

90 Atlantic Drive's terugvoer

Thanks, Carmen, glad you enjoyed your stay.
Hope to see you soon.

90 Atlantic Drive
Zenith J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenith J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Yzerfontein is a lovely peaceful place and great hospitality service received from the guest house owners.

We had a lovely stay in Yzerfontein, weather was excellent and hospitality was awesome! Very tranquil and relaxing and would definitely go back! Would recommend to anyone who needs a peaceful getaway.

90 Atlantic Drive's terugvoer

Glad you enjoyed your stay..

90 Atlantic Drive
Gerret F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerret F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gerus.

90 Atlantic bied die ongelooflikste atmosfeer, die stilte en die branders in die agtergrond is fantasties. Dit was ons tweede besoek en dit is altyd netjies.

90 Atlantic Drive's terugvoer

Thanks Gerret, glad you enjoyed your stay.

90 Atlantic Drive
Elizabeth C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike en rustige plek.

Perfek verblyf vir die huweliksherdenkingsviering! Ons het alles gevind in die plekkie waarna ons gesoek het...rustig...vreedsaam...privaat...lieflik.

Corlia D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik gerus in die mooi Yzerfontein.

Ons is vriendelik verwelkom. Die woonstelletjie is gerieflik en baie netjies. Het heerlik gekuier in die toegeboude braai-area met mooi uitsigte oor die soutpanne en fynbos.

Aubrey S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome and cosy.

A couple's bliss, very private and peacefull. Not to mention the nice rusks, coffee and tea on the house. I recommend a visit to the nearby Darling and Langebaan.

Amelia O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat en rustig.

Die huis is perfek geleë, aan die eenkant die pragtige velduitsig en aan die anderkant die see. Baie privaat en so rustig, 'n plek waar jy regtig kan ontspan. Sal beslis aanbeveel vir enige paartjie wat op soek is na daardie wegbreeknaweek alleen.

90 Atlantic Drive's terugvoer

Thank you. Glad you enjoyed your stay.

90 Atlantic Drive
Marlon P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pure bliss.

Just what we needed. Peaceful.

Bridget N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly hostess and clean.

A warm welcome, private. Lovely apartment, everything you could need to make you stay comfortable.

90 Atlantic Drive's terugvoer

Glad you enjoyed your stay.

90 Atlantic Drive
Kobus V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustig.

Lekker gebly. Net ver van die middedorp.

Nonnie M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonnie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

We had an awesome time. The tranquillity and beautiful surroundings provided a well-deserved break from the hustle and bustle of daily life. All amenities are situated within 5 minutes from the location. Having travelled extensively, it was the first time that we've stayed at a place that is really fully equipped. Our host was very helpful and gave us a tour of the apartment as well as directions to restaurants etc.

Fiena B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiena B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed ingerig.

Pragtige plek. Het dit baie geniet. Baie netjies en skoon en goed ingerig. Die braai op die toegeboude stoep beslis 'n wenner. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Beaulah D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beaulah D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was 'n heerlike rustige naweek in 'n baie netjiese gerieflike woonstel.

90 Atlantic Drive's terugvoer

Thanks, Beulah glad you enjoyed your short stay.

90 Atlantic Drive
Lauren N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, bekostigbaar en stil.

Die woonstel was baie gerieflik en knus. Die area is stil. Ons sal beslis weer kom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable. Affordable and quiet.

The flat was very comfortable and cosy. The area very quiet. Will definitely be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

90 Atlantic Drive's terugvoer

Thank you Lauren. We look forward to seeing you again.

90 Atlantic Drive
Christine D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Genotvolle verblyf. Lekker netjiese instansie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasant.

Enjoyable stay. Nice and neat establishment.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

90 Atlantic Drive's terugvoer

Thank you Christine.

90 Atlantic Drive
Aldelize O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldelize O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die plekkie was baie netjies en skoon. Sal beslis terugkeer.

Richard S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Die kamer is pragtig en die braai-area het 'n mooi uitsig van die veld. En jy kan die see ook sien. Die eienaars is hulpvaardig en gee jou jou privaatheid.

Erika S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Enkelreisiger

5-ster-verblyf met wonderlike uitsig.

Heerlik privaat. Alles is perfek skoon en ultra modern. Sal beslis weer hier bly!

William N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die atmosfeer was baie rustig en ontspannend.

Sien sterre.

Michelle C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief dié plek vir wegbreek.

Privaat plek om te rus.

90 Atlantic Drive's terugvoer

Thank you Michelle, I am glad that you enjoyed your break.

90 Atlantic Drive
Godfrey T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfrey T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en gerieflik.

Ons was baie goed ontvang. Sy het alles eenvoudig maar deeglik verduidelik. Die plek is baie goed toegerus en gerieflik. Haar plek maak voorsiening vir alle weerstoestande. Uitstaande gehalte verblyf. Ons gaan weer besoek aflê.

Janice V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n tuiste weg van die huis af.

Dit was 'n pragtige plek met 'n pragtige uitsig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was a home away from home.

It was a beautiful place with a beautiful view.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

90 Atlantic Drive's terugvoer

Many thanks. Glad you enjoyed yourselves.

90 Atlantic Drive
Leon D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Enkelreisiger

Wonderlike area, wonderlike plek.

Baie lekker plek om in te bly. Vol DStv, baie netjies, veilig en kombuis het alles wat jy nodig het. Melk op aankoms was wonderlik. Sal almal aanbeveel om daar te bly.

Michael H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker plek om te bly, alles was voor gesorg, en die mense baie vriendelik.

Ons het dit baie geniet, die was 'n wonderlik plek, met vriendelike mense wat dit versorg. Alles was na gekyk, en seker gemaak alles is reg vir ons. Hulle het selfs koffie, melk en beskuit verskaf. Want wie wil nou met klomp kos/drinkgoed rondry as jy een nag slaap. Ek sal weer daar bly.

90 Atlantic Drive's terugvoer

Many thanks for your comments. We hope to see you soon.

90 Atlantic Drive
Lauren D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren D
Saam met vriende

Baie lekker gebly vir die kort tydjie, lekker rustige, gemaklike, huislike atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly, dit is 'n gerieflike plekkie om vinnig oor te slaap indien jy 'n funksie soos 'n troue die naweek daar bywoon. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Cara-jean A - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara-jean A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels.

Sien sterre.

90 Atlantic Drive's terugvoer

Thank you for you kind words, glad you enjoyed your stay.

90 Atlantic Drive
Neil P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neil P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het n baie rustige, fantastiese naweek gehad.

Ek sal definitief die plekkie aanbeveel. Baie rustige naweek gehad.

Reginald G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reginald G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, privaat, wonderlike uitsig (half see-uitsig) en als wat jy nodig het!

Vriendelike verwelkoming deur Charmaine. Absolute perkekte wegbreek! Als wat jy benodig!

90 Atlantic Drive's terugvoer

Thank you for you comments.

90 Atlantic Drive
Rinus K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en skoon.

Die verblyf was baie skoon en netjies.

90 Atlantic Drive's terugvoer

Thank you for your comments. I really appreciate it.

90 Atlantic Drive
Frank W - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename ervaring en gasvryheid was uitstekend.

Pragtige kamer kombuis en badkamer met al die nodige fasiliteite vir selfsorg. Veilige parkering in terrein. Die uitsig is pragtig na die binneland sowel as die oseaan.

90 Atlantic Drive's terugvoer

Thank you for your good rating. I hope to see you again.

90 Atlantic Drive
Lourie V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owner was wonderful and the place was super pretty.

See the ratings.

90 Atlantic Drive's terugvoer

Thank you for your good rating. I hope to see you again.

90 Atlantic Drive
Monique E - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi.

Pragtige plekkie. Baie mooi skoon en netjies.

90 Atlantic Drive's terugvoer

Thank you for your good rating. I hope to see you again.

90 Atlantic Drive
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 90, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkOWE0YzUyLTg0OTMtNGQ4OC1hNWYzLWYzMzk3YWQ4NjIzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 47 5 1 5 90 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -33.3638581 18.1669067
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za