Westdene Akkommodasie by 90 Kellner | LekkeSlaap
+6
+6

90 Kellner

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kellnerstraat 90, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

90 Kellner is 'n selfsorgwoonstel in Westdene, een van die bekendste dele van Bloemfontein.

Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n sitkamer, eetkamer en kombuis in die eenheid. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en bad. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas-vrieskas, ketel en 'n stoof. Die ruim sitkamer het gemaklike sitplek met 'n platskerm-TV en DStv.

Belangrike nabygeleë plekke sluit in: Mimosa Winkelsentrum, Mediclinic, St. Andrews-skool, Grey College en Vrystaat Universiteit.

Slaapplek

’n Bespreking by 90 Kellner sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir 90 Kellner
Netheid
3.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kellnerstraat 90, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 90 Kellner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kellnerstraat 90, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZTQ5YjMwLTE1YjAtNGIzYy1hNGQzLTc2MWNlMmUxOGM4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R795  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 90 Kellner Street Westdene 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.108656565576 26.207646588955
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za