LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 90 Kellner | LekkeSlaap
+6

90 Kellner

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir 90 Kellner
Netheid
3.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marie R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie R
Gesin met klein kinders

Baie oulik.

Dit het aan al ons vereistes voldoen. Baie mooi ingerig, sal definitief weer van dit gebruik maak.

Ilani J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ilani J
Saam met vriende

Was groot genoeg vir net aande slaap.

Ons was in Bloemfontein vir 'n fees vir 'n week lank in die winter. Die leef area is ysig koud gewees, kamers het aircon wat as verhitting gebruik kan word. Alles was netjies - badkamers kon wel skoner wees. Daar is net die nodigste in die kombuis. Vir sakereis het jy niks meer nodig om net in die aand te slaap nie. Kombuis het net wel geen skoonmaak toebehore nie.

Niekie E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie E
Gesin met tieners

Baie netjies.

Baie lekker verblyf, goeie waarde vir geld.

Johan P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met vriende

Verskriklik lekker en ruim verblyfgeriewe wat die verblyf vir ons almal soveel lekkerder gemaak het.

Die geriewe is baie ruim en luuks en het voldoen aan ons vereistes. Die beddens is baie gerieflik en netheid is tops. Baie klerekasspasie wat ons nog nie beleef het in vakansieplekke nie. Daar is net 'n paar klein dingetjies wat aandag kort in die kombuis. Daar is geen skerp messe om brood, vleis of tamaties te sny nie. Verder is alles in goeie versorgde kondisie en is die blyplek puik.

Andrea M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea M
Gesin met tieners

Dit was wonderlik!

As jy op soek is na die beste en gerieflikste verblyf teen die goedkoopste koste, dan is 90 Kellner die plek. Netjies en baie mooi vir sy prys.

Elizabeth E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth E

Alles baie netjies en mooi.

Sal beslis weer na die venue gaan en vir enige ander persoon met die grootste vrymoedigheid hierdie plek aanbeveel. Die eienaar is baie tegemoetkomend en baie vriendelik.

Keabetswe S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keabetswe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place!

We had a lovely stay, will definitely come back again.

Shanelle H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shanelle H
Besigheidsreis

What a lovely place!

We had a wonderful stay at 90 Kellner. Will definitely be returning in the near future!

Bridget D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bridget D
Besigheidsreis

Beautiful place but the service is poor.

The place itself was very beautiful and is suited for a couple on vacation and can accommodate two kids as well. It is not suited for someone who is there on business as it has no basic essentials that a working person would need eg. WiFi, washing service and no room service whatsoever. We had to buy our own cleaning aids despite the fact we requested them and told they were going to bring them but nobody bothered to give us any sort of feedback.

90 Kellner's terugvoer

Good day,

As this unit is a self-catering unit we do not provide room service.

90 Kellner
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kellnerstraat 90, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZTQ5YjMwLTE1YjAtNGIzYy1hNGQzLTc2MWNlMmUxOGM4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 90 Kellner Street Westdene 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.108656565576 26.207646588955
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!