Umdloti Akkommodasie by 901 Umdloti Beach Resort | LekkeSlaap
+37

901 Umdloti Beach Resort

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umdloti Resort 901, South Beach-weg 1, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

901 Umdloti Beach Resort is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks langs die strand in Umdloti. Dié kompleks bied 7 restaurante, 'n poskantoor en 2 winkelsentrums.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-sitkamer het 'n dubbelslaapbank vir 2 gaste. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, koffiemasjien en ander toebehore.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die kompleks, omgewing en 'n gedeelte van die see. Daar is veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit. Die kompleks is sowat 10,5 km van King Shaka Internasionale Lughawe af.

Slaapplek

’n Bespreking by 901 Umdloti Beach Resort sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir 901 Umdloti Beach Resort
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Umdloti Resort 901, South Beach-weg 1, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 901 Umdloti Beach Resort het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umdloti Resort 901, South Beach-weg 1, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93ZmtORMb9PteyT0bsshEahMuQpt2cF1kdCd71YdLu6IR9VcqD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 901 Umdloti Resort 1 South Beach Road 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.671114 31.116953
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za