905 Flatrock

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

905 Flatrock bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n stylvolle tweeslaapkamerwoonstel in die hartjie van Kaapstad. Die woonstelblok is stapafstand van restaurante, nagklubs en kroeë.

Die woonstel het 2 slaapkamers, ’n badkamer met ’n stort en ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Elke kamer het ’n koningingrootte-bed en ’n plafonwaaier wat met 'n afstandbeheer werk. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, stoof, oond, mikrogolf, toebehore en ’n koffiemasjien. Daar is ’n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het lugversorging, ’n rusbank, TV met Netflix, etenstafel en stoele.

Die leefarea lei na ’n balkon waar gaste kan ontspan en die uitsig geniet. Daar is veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

'n Bespreking by 905 Flatrock sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 905 Flatrock gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za