LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 908 on Theophilus | LekkeSlaap
+10

908 on Theophilus

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir 908 on Theophilus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dick V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dick V

Enige besoek aan 908, is baie hoog aanbeveelbaar.

Daar was munisipale probleme met waterlewering in die omgewing die naweek tydens ons besoek. Die gasheer/vrou het uit hul pad gegaan om ons by te staan gedurende die probleem. Meer as wat van enigeen in so 'n situasie verwag kan word. Ons was hoogs beïndruk.

Valeri J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valeri J
Gesin met tieners

Als wat mens nodig het.

Naby aan universiteit en verskeie winkelsentrums.

Ronel G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was bitter beïndruk met haar plekkie. Baie stil, baie netjies.

Plekkie is bitter mooi, netjies - sy het baie "thought" ingesit - want dis selfsorg, tot olie en sout in die kas vir die gaste! Ek sou net voorstel dat hulle 'n "extractor fan" in die badkamer sit - vir die stoom en miskien 'n glas wat keer dat die vloer nie so vreeslik nat word nie. Maar 10/10 - sal die plekkie vir enige iemand voorstel, dit is waarlik besonders.

908 on Theophilus's terugvoer

Duisende dankies vir julle kuier en baie dankie vir jou gawe woorde en terugvoer! Ons sal die nodige verbeteringe vir toekomstige kuiers maak.

908 on Theophilus
Gerhard B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Besigheidsreis

Baie goeie plek om te oornag.

My besoek was baie aangenaam. Ek het slegs een nag oorgebly maar was aangenaam verras met die geriewe. Meeste van my blokkies is gemerk: privaat, koninggrootte-bed, WiFi, werk en eetspasie, volledige kombuis en groot smart TV. Baie dankie.

Pieter J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan ons behoeftes teen 'n baie redelike prys.

Die gasvrou het moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Vooraf het sy ons inligting gegee oor die ligging en reëls. Die kontaklose inboek het baie vlot verloop. Die versoeke wat ons gehad het is baie vinnig aan voldoen. Volgende keer sal ons haar graag persoonlik wil ontmoet - hierdie keer was ons net te veel in en uit. Ek sal definitief weer van die verblyf gebruik maak. Baie dankie.

908 on Theophilus's terugvoer

Hello Pieter, dankie vir julle kuier dit was baie lekker om julle hier te he!

908 on Theophilus
Linda S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Saam met vriende

Excellent thank you.

No fuss or hassle. Instructions clear, everything that is required. Clean, user friendly and excellent value for money. Thanks.

908 on Theophilus's terugvoer

Thanks for being such great guests! It was lovely having you guys here.

908 on Theophilus
Vivian D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian D
Enkelreisiger

Uitstekende diens, netjies en baie privaat.

Baie lekker plekkie. Dis skoon, veilig en baie privaat, met jou eie ingangshek en parkering. Baie ruim vertrek. Sal die plekkie regtig aanbeveel. Ek sal weer daar bly.

908 on Theophilus's terugvoer

Dankie Vivian ons sien uit om jou weer te huisves hier by ons!

908 on Theophilus
Faiq H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faiq H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's perfect.

It's an amazing place.

908 on Theophilus's terugvoer

Faiq, you were an exceptional guest! Was lovely having you here with us.

908 on Theophilus
Jaco N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en meer as wat ons verwag het.

Fantastiese plek en eienaars. Plek is skoon, pragtig en het baie ekstra voordele soos Netflix en waaier om ons verblyf net wat ons wou hê te maak .

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable and more than we expected.

Amazing place and owners. Place is clean, beautiful and has many added perks like Netflix and fan to make our stay all we wanted.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

908 on Theophilus's terugvoer

Dit was werklik baie lekker om julle hier by ons te hê Lizaan!

908 on Theophilus
Johann P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Gesin met tieners

Uitstekend.

Netheid staan uit, baie veilig en eienaars het 'n kragopwekker verskaf vir kragonderbrekings. Stap die ekstra myl.

908 on Theophilus's terugvoer

Baie dankie vir julle kuier, Johann. Dit was baie lekker om julle hier by ons te hê.

908 on Theophilus
Ettienne B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne B
Enkelreisiger

Rustig.

Die plek was baie skoon en rustig gewees vir die tydjie wat ek daar was. Die mense is baie hulpvaardig en skep 'n warm vriendelike atmosfeer wat mens baie welkom laat voel.

908 on Theophilus's terugvoer

Dit was baie lekker om julle by ons te hê. Dankie Ettienne.

908 on Theophilus
Christa D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

On a scale from 1 to 10 - 9.5! Exceptional.

Owners of apartment/studio welcomed us on arrival. Friendly and sincere people. The location is very good and in an quiet upmarket suburb. Safety is one on the first things that stood out. Electric fencing, parking of vehicle next to the entrance of the apartment and remote control access for your use only. The studio/apartment is open plan with a kitchen, dining table with 4 chairs, a double and single bed, a wardrobe and a private bathroom and caters for 3 people for that small family as well. You have options of self-catering, take-away food nearby places for that movie you want to catch up or a lot of restaurants in one of the biggest malls (Clearwater Mall) in Roodepoort. There is uncap WiFi, Netflix and other variety of channels on a big screen smart TV. The premises has a beautiful pool to relax and cool off. Honestly this place is value for your money.

908 on Theophilus's terugvoer

Dankie vir die besonderse resensie, Christa. Dit was vreeslik lekker om julle hier by ons te hê.

908 on Theophilus
Janke S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Sal vir enige persoon aanbeveel om 908 on Theophilus te gebruik.

908 on Theophilus's terugvoer

Baie dankie Janke. Dit was vreeslik lekker om julle hier by ons te hê.

908 on Theophilus
Vanaf R800
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 908 Theophilus, Strubens Valley, Roodepoort, 1735, Gauteng
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA451a852ed6c0a3fa4c38d202455923ba50c26c273c625b97ea1f7b3f04321f5ac2cfd7e974744b901237a6ca1bcf1f599480?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 3 persone) 13 5 1 5 908 Theophilus Strubens Valley 1735 Gauteng 086 999 0018 15:00-00:00 10:00 -26.131017488647 27.903075253967
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!