92 Atlantic Drive

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

92 Atlantic Drive is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorg-ateljeewoonstel met sy eie privaat ingang. Dit is ideaal geleë in Yzerfontein, ongeveer 1,6 km van die strand af.

Die ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 mense en beskik oor 1 kamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond en tweeplaatstoof. Die leefarea het 'n tweesitplek-leerbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n ingeslote buite-area met 'n tafel, stoele en tuintjie.

Draagbare braaigeriewe en buite-parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by 92 Atlantic Drive sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 92 Atlantic Drive gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za