92 Loader Street

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

92 Loader Street is 'n pragtige tweeslaapkamerkothuis wat oor die hawe en Tafelberg uitkyk en 'n dubbelbed met fantastiese katoenlinne, 2 dubbelkamers met hul eie badkamers, 2 badkamers, kombuis, sitkamer en eetkamer het. Gratis WiFi en filterkoffie word voorsien en daar is 'n fantastiese kaggel vir die koue wintersaande. Daar is veilige parkeerplek vir 2 motors. Die woonstel het skouspelagtige uitsigte oor die hawe en op Tafelberg. Dit is in die dinamiese De Waterkant in Loaderstraat geleë.

Die ligging is perfek en stapafstand van die V&A Waterfront, restaurante en kroeë af, maar ook effens afgeleë en nie lawaaierig nie. Teug aan sjampanje en skemerkelkies in jou eie tuin terwyl jy braai en uitkyk oor die stad en hawe met sy mense wat kom en gaan. Almal sal jaloers wees op jou!

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. De Waterkant het 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

'n Bespreking by 92 Loader Street sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Troeteldiere indien gereël

Badkamer

  •  En-suite

Dienste

  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 92 Loader Street gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 250 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false