Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aardwolf Moi Signature Luxury Home

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Hanchen Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 25

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Aardwolf Moi Signature Luxury Home
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Alan C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alan C
Gesin met klein kinders

Wonderful place, fantastic time had by all.

Strange set up of sleeping arrangements ie. room configuration. 10 sleeper house with 2 loungers at the pool and only 3 outdoor chairs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareda B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Mareda B
Gesin met klein kinders

Uiters teleurgesteld!

Die eenheid was nie skoon teen "in-check" tyd nie. Die skoonmaker het ongeveer 'n uur en 'n half na "check-in-time" eers geloop, maar 'n vuil pot met pap het agtergebly, asook al die wasgoed wat sy gewas het, het sy net so nat in die kombuis gelos. Ons was nog bereid om dit te aanvaar, met die wete dat sy die volgende oggend gou sou inkom vir 'n skoonmaak sessie, soos beskryf is aan ons. Sy het egter nooit teruggekom tydens ons tyd daar nie, en die pot en wasgoed het die hele naweek so gestaan. Verder, die swembad was vuil, die braai-area (veral die gasbraaier) was vuil, en die meubels het stukkend gelê. Daar is een kamer waar die lugversorging nie gewerk het nie, een badkamer waar die prop stukkend is, en nie kan uitdruk nie, so die bad kan nie leegtap nie. Hierdie probleme is in die boek geskryf langer as 2 jaar gelede, wat my laat dink dat die eienaars eenvoudig net nie die huis se "maintenance" volhou nie. Een buitebadkamer het 'n gebruikte-kondoom en die pakkie gehad, en ons het nodeloos om te sê, geweier om eers daarnaby te kom. Die huis behoort nie as 'n 12 slaapkamer geadverteer te word nie, maar as 'n 8-slaapkamer. Die vier slaapplekke is 2 driekwartbeddens, wat ontoeganklik is, aangesien dit so hoog op is, met 'n leer wat vas teen die muur is, en dus kan ek nie dink dat dit kan veilig wees om enige kind daar op te stuur nie. Daar is vele foute uitgewys in die resensie-boek, maar niemand het daarop aggeslaan nie, daar is geen verandering nie. Die huis adverteer ook dat daar 'n jacuzzi is, en daar is geen. Ek was uiters teleurgesteld, aangesien ek al vir jare wegbreek na Zebula, maar ek sal hierdie huis glad nie aanbeveel nie. Al die fotos met probleme is na die agent gestuur toe ons daar aankom, want ek was bang ek verloor my deposito.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 160
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 160
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 160
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 543, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG4JFwgG1c1oNbghMAbl0V0UmMNn278WQDfXdbN2pMAkHR46Hse?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 160 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 Farm 543 Zebula Golf Estate and Spa 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.764886 27.94998
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem