Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aardwolf Moi Signature Luxury Home

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die huis het maksimum slaapplek vir 8 volwassenes en 4 kinders en is nie geskik vir 12 volwassenes nie.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3500 word vereis en sal binne 3 tot 5 werskdae na vertrek terugbetaal word na 'n volledige inspeksie van die huis en alles in orde is.
Skoonmaakdienste is uitgesluit op openbare vakansiedae, maar kan vooraf gereël word teen R350 per halfdag.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 160
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 160
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 160
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 543, Zebula Gholflandgoed en Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG4JFwgG1c1oNbghMAbl0V0UmMNn278WQDfXdbN2pMAkHR46Hse?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 160 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 Farm 543 Zebula Golf Estate and Spa 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.764886 27.94998