Simbithi Eco Estate Akkommodasie by 93 Ilala HL212 | LekkeSlaap
+20

93 Ilala HL212

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Landlau-rylaan, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

93 Ilala HL212 is 'n selfsorgwoonstel vir 'n gesin op die grondverdieping in die veilige Simbithi Eco Estate in die hartjie van Ballito, net 30 minute se ry van Durban af en 20 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Die Eco-kant van die landgoed bied 4 gemeenskapsentrums met swembaddens, 'n rugbyveld, putt-putt, piekniekareas, braaigeriewe, voetslaan- en fietsroetes, 'n perdesentrum en 'n oorvloed voël- en dierelewe. Aan die gholfbaan-kant van die landgoed is daar 'n eksklusiewe 18-putjie executive-gholfbaan wat deur Peter Matkovich ontwerp is en die Simbithi Country Club met 'n kroeg, sitkamer, gratis WiFi, die bekende Fig Tree-restaurant en 'n veilige Adventure Playground vir kinders, swembad, tennisbane en 'n gimnasium.

93 Ilala HL212 bied slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n lieflike lang stoepdek met buite-sitplek en buitemeubels. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Die Ilala-kompleks het 'n swembad, tennisbaan en klubhuis met braai-areas.

Slaapplek

’n Bespreking by 93 Ilala HL212 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Langs Landlau-rylaan, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Landlau-rylaan, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFs1F1748HKkda9UTVwB3WGpfo7Zn9pk2r71CcaLt8h7jYPicvx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 900  per nag (plek vir 8) Off Landlau Drive Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.515444 31.224918
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za