LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 93 on Celliers Guest House | LekkeSlaap
+6

93 on Celliers Guest House

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Celliers-straat 93, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 1 persoon)

Beskrywing

93 on Cilliers is 'n lieflike gastehuis wat gemaklike selfsorgverblyf in 'n veilige en rustige omgewing bied. Die gastehuis is in Louis Trichardt, aan die voet van die Soutpansberg, geleë.

Aandag word gegee aan detail, insluitend die diens waarmee gaste verwelkom word. Daar is slaapplek vir 7 gaste in kamers wat elk smaakvol ingerig is met 'n koningingrootte-bed, lugversorging, sekere DStv-kanale en 'n en-suite badkamer. Die gastehuis bied 'n swembad, speelarea vir kinders en veilige parkeerplek.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Ben Lavin Natuurreservaat, Hanglip Woudreservaat en Entabeni Woud in.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir 93 on Celliers Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Celliers-straat 93, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Gaste dink 93 on Celliers Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Louis Trichardt Limpopo
Vanaf R750
per nag (vir 1 persoon)
Vanaf R750
per nag (vir 1 persoon)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Celliers-straat 93, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyOWJjNmIwLTI3YzUtNDVjMi04OTA0LTI0ODliNDgwNjJhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 1 persoon) 2 5 1 5 93 Celliers Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.037634682977 29.899654169312
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!