LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 93 on Celliers Guest House | LekkeSlaap
+6

93 on Celliers Guest House

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir 93 on Celliers Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nicky G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en modern.

Dis regtig verblyf wat ek kan aanbeveel. Gertrude, die gasvrou, was hulpvaardig en die ontbyt was vars en aangenaam.

Wilma L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma L
Besigheidsreis

Baie privaat en goed geleë.

Die ontvangs deur Getrude was baie gasvry en vriendelik. Sy was baie behulpsaam en het ons gou laat tuis voel. Die ontbyt wat sy voorberei het was heerlik. Sy is 'n aanwins vir die gastehuis. Ons sal 93 on Celliers Guest House graag aanbeveel en weer daar oornag in die toekoms. Ons het ander kussings versoek i.p.v die vere en sy het dadelik aan die versoek voldoen en navraag gedoen of ons lekker geslaap het en die kussings beter was. Dit word waardeer.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Celliers-straat 93, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyOWJjNmIwLTI3YzUtNDVjMi04OTA0LTI0ODliNDgwNjJhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 93 Celliers Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.037634682977 29.899654169312
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!