94 First Avenue

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

94 First Avenue is 'n selfsorghuis in Kleinmond, 'n kusdorp in die Wes-Kaap se Overbergstreek. Die vakansiehuis is slegs 1 blok van die see af geleë.

Daar is 4 ruim slaapkamers en die huis het slaapplek vir 4 paartjies wat deel én 4 kinders. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed. Beddegoed en handdoeke word voorsien. 2 slaapkamers is vir gesinne geskik en beskik oor stapelbeddens vir kinders. 2 slaapkamers het en suite-badkamers en daar is ook 'n gesinsbadkamer langs die sitkamer.

Die huis het 'n ruim, moderne kombuis met al die nodige toebehore soos 'n skottelgoedwasser, mikrogolfoond, yskaste en wasmasjien. Die ruim sitkamer het 'n TV, binnebraai, gemaklike rusbanke en stoele. Daar is ook tafeltennis en bordspeletjies.

Die huis is losstaande en het 'n groot agterplaas met veilige parkeerplek vir meer as 2 voertuie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 94 First Avenue gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]